En toe is dit 02:00 en ons is ʼn bietjie honger. Dit was die perfekte oplossing, en voor ek myself kon kry, sit ons voor op my kar se enjinkap en eet slaptjips met kaassous bo-oor.
Lees meerFoto’s: Nagtoer by monument ’n ervaring
ʼn Nagtoer deur die Voortrekkermonument is ʼn nuwe manier om die geskiedenis te ontdek en ʼn moet vir enigiemand met ʼn liefde vir geskiedenis.
‘Weet’ alles oor die verkiesing
Oor twee weke stem Suid-Afrikaners in die nasionale verkiesing. Ons hoor byna elke dag verkiesingsnuus en weet dis ʼn belangrike gebeurtenis, maar al hierdie nuus en inligting is soms ingewikkeld en heeltemal onverstaanbaar. Weet, die e-naslaangids vir leerders en nuuskieriges, het ʼn kundige gevra om artikels daaroor te skryf wat almal kan verstaan. Hierdie inligting is nou op weet.co.za beskikbaar!
Alles het sy vaste tyd
Daar is glo ʼn regte tyd vir alles; elke ding in hierdie wêreld gebeur op die regte tyd. Ek weet nou nie daarvan nie, maar ek weet dit maak mense se angs minder as hulle dit glo.
Die beloftes van die Hemelvaart
“Toe party van my 1962 matriekmaats gister mekaar ʼn geseënde Hemelvaartdag begin toewens het, het ek skielik besef dat dié dag in die skadu van die twee gróót voorafgaande dae staan. Ek het myself herinner aan wat Jesus aan omstanders kort voor sy hemelvaart gesê het.”
Skrywers van kantlynaantekeninge
“Winternag” is dus ʼn gedig wat met die verloop van tyd ewe gedwee die juk van allerlei swaarwigtige interpretasies moes verduur.
In Afrikaans is ek volledig mens
“Toe die vliegtuig die Woensdagmiddag laat oor Johannesburg vlieg en ek weet my drie kleinseuns wag daar op die lughawe, het ek geweet ek is tuis.”
Die verhouding tussen ma en haar Afrikanerseun
As ʼn mens dink aan hoe belangrik die Afrikanerman se rol is in ʼn gesin, besef ʼn mens dat dit reeds in sy moederskoot begin. Daar waar hy sy roeping ontvang, daar waar hy geplaas word deur die Here.
My ervaring: Selfbesering onder tieners
Byt vas. Daar is hoop. Neem net die eerste stap na genesing.
Oor almal wat uitgesluit word
Een van die eerste hoë profiel mense wat kritiek teen die inisiatief uitgespreek het, was Christo van der Rheede – ʼn “bruinman” wat al diep spore in “Afrikaner”-instansies getrap het soos AgriSA en die Afrikaanse Handelsinstituut.
Konflik voor kinders – ja of nee?
Behoort ouers voor hulle kinders te werk aan hulle verskille of is ouma en oupa se styl van styf-styf na die kamer verdwyn en in fluister-stemme kwaad word vir mekaar ʼn beter opsie?
Die pantoffel-mense
Die hele dra-jou-pantoffels-en-japon-winkel-toe-beweging verstom my.
Gewigsverlies: Waar begin selfdissipline en waar eindig motivering?
Dit was waar ek was. Ek moes die keuse maak tussen ʼn gesonde toekoms en nog ʼn bord sushi, stuk koek of glas rooiwyn.
My ma is nie in James Calata gebore nie… oor tye en name wat verander
Sy was die kind van ʼn ander tyd in ʼn ander omgewing. Sommige mense sou aanvoer dat die naamsverandering gepas is, omdat dit so ʼn totaal ander tyd met sy eie uitdagings was, met sy eie prestasies en foute.
Wanneer die Suiderkruis verdrink
Dit was skuins voor Kersfees. Reënseisoen. Die wolke was heeldag dreigend, maar dis eers laatmiddag, op pad terug, dat die hemel sonder genade oor hul oopbreek.
Tem ’n lawwe wêreld met sout
So watter sout moet ʼn mens gebruik?
Wat van die mense wat agterbly?
Die ontstellende statistiek dat bykans ʼn miljoen Suid-Afrikaners hul land verlaat het, vertel nie die volle verhaal nie. Agter elke datapunt skuil ʼn persoonlike verhaal.
Hoe jy trou is nie perdekoop nie
Binne, buite, aanwas? Trou is nie net trou nie, in elk geval nie wat jou finansies betref nie, skryf Leon-Ben Lamprecht.
Chris Chameleon: Die misdaad van pornografie
As eerste mis-daad (so gespel, want ek onderskei hier tussen die wet en die waarde) noem ek dit wat vir my onlangs van groot belang geword het, met my toetrede tot enorme, dog eksklusiewe kliek van ouerskap.
Opedag
Dit roep soveel herinneringe op… van ons eie skooljare, die oudste wat in dieselfde skool was en agt jaar gelede self die opedag bygewoon het, en die ure daarna wat ons op die einste terrein spandeer het.