Die wedywering tussen Eddie Hall en Hafthor Björnsson het nou tot ’n proteïenpoeier-spattende crescendo opgebou.
Geliefdes platgeslaan ná sportvrou se skielike dood
“Xena het die laaste paar maande werklik rus gevind. Dit was asof sy ophou jaag het na titels en prestasies.”
Daniil kan Novak onttroon
Indien Daniil Medvedev in Mexiko wen sal Novak Djokovic magteloos wees om sy opmars te stuit.
Huldeblyke stroom in ná SA-kragvrou sterf
Xena Botha het in 2020 die Afrika-rekordhouer vir dooiegewigoptel (deadlift) en bankiedrukrekord (bench press) geword.
Sosiale media gons ná Eminem knie buig op Super Bowl
Dit was die derde agtereenvolgende Super Bowl-konsert wat vervaardig is deur die hip-hop-magnaat Jay-Z se Roc Nation.
Brad Binder jaag vinniger in Indonesië
Brad kon tydens verlede naweek se toetse in Maleisië net die 18de vinnigste tyd opstel.
Tsitsipas weer in eindstryd
Die Griek speel vanmiddag vir die eerste keer in ʼn eindstryd van ʼn toernooi sedert verlede jaar se Franse Ope.
Schumacher hoop vir ’n Haas-tiger motor
Mick Schumacher beskik oor die nodige talent en hy is bereid om hard te werk, maar hy was ongelukkig heeltyd een van die laaste motors op die wegspringrooster.”
Poirier teen McGregor: Nie in hok maar dalk in kryt?
“Begin solank om die reëlings te tref,” het die “Trots van Louisiana” op Twitter gesê.
Anderson verloor kishoustryd
Kevin Anderson en John Isner het gesamentlik vir 56 kishoue in drie stelle gesorg.
Borge onttrek ná klag teen sokkerster
Die Manchester United-speler word van aanranding en verkragting aangekla.
Novak se naam op Indian Wells-lys
Novak Djokovic sal ’n bewys van inenting moet toon indien hy in Kalifornië wil afslaan.
Gʼn kniebuigery meer voor F1-wedrenne
Formule 1 sê renjaers sal nie meer ʼn formele geleentheid kry om die knie te buig voor wedrenne nie.
Anderson vuur ’n kishousalvo in Dallas af
Suid-Afrika se Kevin Anderson het met sy 21 kishoue in net twee stelle die wedstryd teen die VSA se Sam Querrey beklink.
Gryp jou springtou – CrossFit-ope is om die draai
“Dit is ’n wonderlike voorreg om te kan beweeg en aktief te wees.”
Ine-Marí ’n krag in die doelsirkel
Die Suid-Afrikaner is welverdiend as die speler van die wedstryd aangewys nadat sy vir 55 van die Saracens Mavericks se 60 doele teen Celtic Dragons verantwoordelik was.
Kyalami-9-uur-uithouren bekoor
Die laaste ronde van die 2021-seisoen het begin met drie spanne wat almal nog om die titel geveg het.
Lewis deel kriptiese twiet oor toekoms
Lewis Hamilton het tot onlangs nog geen sprak gesprook sedert die dramatiese Abu Dhabi-wedren in Desember nie.
Evans sit rolbal-segetog voort
Jason Evans het die naweek sy posisie as Suid-Afrika se no. 1-manspeler bevestig tydens rolbal se SA Meesters-enkelspelkampioen.
Binder-boeties ‘stadig’ in voorseisoen-toetse
Die MotoGP-seisoen begin eers amptelik op 6 Maart in Katar, maar die motorfietsblitse is reeds besig met spoedtoetse.