Daar was vandag drama in die Curriebeker-kragmeting tussen die Haaie en die Blou Bulle toe die Pretorianers se ster-losskakel, Morné Steyn, vir sy skopkelkie gevra het nadat die sirene reeds geloei het.
Curriebeker: WP wen morsig teen die Pumas
ʼn Mens wonder hoe Dok Danie Craven oor die geploeter op Nuweland sou gevoel het.
Dubai-gholf: Grace net vier houe agter
Die grootste pryspot in wêreldgholf knipoog vir die beste spelers wat in die Europese reeks speel.
SA’ner wen eerste virtuele fietsrywêreldkampioenskap
Sy het dit boonop op haar 35ste verjaardag en sonder om haar woonstel te verlaat gedoen.
Leeus kies hul monsterskop-koning teen Vrystaters
“Tiaan was nou die dag in die kol met ’n skop van 70 m op die oefenveld.”
Botha wil die horlosie weer in BBL terugdraai
“Ek dink ek is fiksser as ooit tevore en ek kan steeds waarde tot die span voeg.”
Proteas toer na Pakistan, ander spanne skrikkerig vir SA
“Ek moet ons spelers huis toe bring sonder een positiewe geval.”
Vandag se sportnuus
Spelers van Paris Saint-Germain en Istanbul Basaksehir buig die knie, terwyl ’n beleërde Roemeense wedstrydbeampte se loopbaan moontlik verby is.
Hamilton het sy oog op Abu Dhabi
“Dit was een van die taaiste weke nóg,” sê Britse renjaer nadat hy positief vir Covid-19 getoets het.
Bokke pronk bo-aan lys ondanks droë jaar
Die Springbokke sluit 2020 af as die voorste rugbyspan ter wêreld.
Nóg ’n rekord vir Federer
Federer het te midde van die deurmekaar Covid-19-sportjaar ’n blaaskans geneem om van sy knie-operasie te herstel.
Vandag se sportnuus
Spelers van Paris Saint-Germain en Istanbul Basaksehir beëindig wedstryd ná bewerings van rassisme.
Jong krieketster slaan seldsame siekte vir ’n ses
Die 13-jarige leerder van Laerskool Tygerpoort in Pretoria is met marmerbeensiekte (sklerosteose) gebore; ’n seldsame genetiese afwyking waarmee net meer as 100 mense wêreldwyd gediagnoseer is. Ten spyte daarvan is hy een van Pretoria se kranigste krieketsterre.
Ondersteuners jou sokkerspelers uit wat die knie buig
Dit was die eerste keer sedert Maartmaand dat ondersteuners by wedstryde in Engeland toegelaat word en 2 000 geesdriftige toeskouers het Saterdag luidkeels hul misnoeë met die spelers se gebaar te kenne gegee.
Vandag se sportnuus
Drie Bokke in Wêreldrugby se span van die dekade, maar All Blacks oorheers soos oudergewoonte.
Reeks tussen SA en Engeland van die baan
“Kommer oor die geestesgesondheidsimpak van onlangse gebeure op alle betrokkenes is nie iets wat ons as KSA of die ECB ligtelik opneem nie, en die besluit om die toer uit te stel is die verantwoordelikste en redelikste plan van aksie.”
Sahir Grand Prix eindig soos sprokiesverhaal
Die kaarte is behoorlik deurmekaar geskommel in die Formule Een-reeks.
Tweede eendagwedstryd afgelas
“KSA doen alles in sy vermoë om te verseker dat die hoofprioriteit, naamlik die veiligheid, gesondheid en welstand van spelers, ondersteuningspersoneel en almal daarby betrokke, beskerm word.”
SA Ope: Christiaan sluit hom by gholflegendes aan
Bezuidenhout was koel, kalm en bestendig.
Covid-19 kniehalter krieketreeks weer
Volgens die ECB het twee Engelse spelers onbevestigde positiewe uitslae ontvang nadat hotelpersoneellede ook positief vir Covid-19 getoets het.