“Musiek het altyd die positiewe boodskap dat daar hoop en vertroosting is.”
Hollywood: Britney Spears maak skokonthulling oor Justin Timberlake; akteurs staak al 100 dae
In hierdie week se nuus uit Hollywood word Gwen Stefani ʼn Hollywood-ster ryker en die Europese MTV-toekennings word afgestel weens die Israel- en Gaza-oorlog.
Luister: ‘Elke album verander my’ sê Elandré
Elandré het met Maroela Media oor sy vierde vollengte album, “Estetika”, grootwordjare en liefde vir musiek gesels.
Riaan, Elandré, Loufi terug op Top-20
Die liriek-video van dié liedjie is in minder as vier dae reeds meer as 85 000 keer op YouTube gekyk .
Luister: Babette nou ‘vreesloos’ ná borskankerstryd
“ʼn Mens besef nie altyd die mense rondom jou vat dit erger as wat jy dit self vat nie. Hulle sal dit net nie altyd vir jou sê nie.”
Van simfonie tot jazz: Skoolorkeste laat die snare sing
“Die oomblik toe ons naam as algehele wenners gelees word, het die hele orkes in trane uitgebars.”
SA rockreus sterf
“Ons sal hom onthou vir sy opregtheid, sy liefde vir sy medemens en sy absolute passie vir musiek.”
Luister: ‘Die Kaplyn’-sangeres sing oor mense, stories
Hetsy dit op die verhoog, agter die mikrofoon of met ʼn kitaar in haar hand is, Deidré Barnard is dit eens: ʼn storieverteller sal sy altyd bly.
Luister: Jong kunstenaar ‘obsessief’ oor die lewe, musiek
“Dit is waar hierdie album vandaan kom, dit is ʼn blik in die obsessie wat ek oor musiek, mense en die lewe het.”
Luister: Liza Nel terug op musiektoneel ná lang stilte
“Ek het net besluit ek is nou weer reg vir die ding en lus om ʼn nuwe liedjie te maak. Ricus het my dadelik ondersteun en gevra hoe hy kan help.”
Ontsnap die buitewêreld op Super Sokkie-bootreis
“Ons het geswem, geëet en behoorlik gekuier saam met ou vriende én nuwe vriende wat op die skip gemaak is. Dit was absoluut ʼn driedagfees.”
Luister: Liefde vir musiek lei die Piesangskille van Potchefstroom
“Dit is regtig nie so moeilik om ʼn musiekgroep te begin nie. Al wat jy nodig het, is ʼn gebroke hart en ʼn ‘random’ ou van Knysna wat kitaar kan speel.”
Die Piesangskille styg weer na nommer 1 op Top-20
Appel se “Foute” tel ook weer momentum op.
Foxwoodfees bied ryk, uiteenlopende kunservaring
“So vier ons eintlik nog altyd in Afrikaans fees: ʼn taal met toegang tot sy eie én die wye wêreld.”
Luister: Thys ‘al sittende’ terug op die verhoog met nuwe musiek
“Dit is maar ʼn pad wat ek stap – somtyds kruip – maar ek probeer my bes.”
Hollywood: ‘Pitch Perfect’-akteur word pa; verhoging van plastiese chirurgie tydens Hollywood-stakings
In hierdie week se nuus uit Hollywood word Jason Derulo van seksuele teistering aangekla en die “Live Aid”-konsert word ʼn musiekblyspel.
Jong SA’ner sing plek in eindrondte van Ierse Eurovision los
Indien Niamh as die algehele wenner aangewys word, sal sy Ierland in November in Nice, Frankryk, by dié Europese kompetisie gaan verteenwoordig.
Riana Nel kuier weer op dié Top-20
Riana Nel hoef beslis nie te wonder of sy op Maroela Media se jongste treffersparade verskyn nie.
A cappella-kompetisie soos sêr van ouds
“Dit was veral met hulle Coldplay-keurspel wat ek gedink het: ‘Dit is die sêr wat ek onthou’.”
Bundel bied troos waar woorde ontbreek
“Verlies is om te leer om met iets saam te leef en wat ek nog nie in daardie stadium so swaar aan my lyf gevoel het nie.”