“Ek gooi daarmee my hart met ʼn wye boog terug na my geboorteland.”
‘Lisa se klavier’ kry gestalte op verhoog
Marlee van der Merwe, Altus Theart, Liza Nel en Neels Clasen is eersdaags in die splinternuwe musiekblyspel, getiteld “Lisa se klavier”, te sien.
Hollywood: Cher beskuldig van seun se ontvoering; polisie klop aan by Britney Spears ná skokvideo
In hierdie week se nuus uit Hollywood laat Britney Spears weer die tonge klap en The Rolling Stones reik musiek saam met Lady Gaga en Stevie Wonder uit.
Musiekvideo: Emil, Charlize verleen stemme aan kragtige duet
“Ek het dadelik geweet ek het goud losgeslaan.”
Springsteen groet verhoog tydelik weens siekte
Die Amerikaanse rocker Bruce Springsteen het besluit om al sy konserte vir die res van die jaar tot volgende jaar uit te stel weens ʼn siektetoestand.
Brendan Peyper dans tot op dié Top-20
Brendan Peyper maak weer sy toetrede die week met sy jongste enkelsnit, “Moegdans”, so eie aan sy musiekstyl.
Afrikaans hou dié tjellis na aan haar familie
“As dit nie was dat ek Afrikaans kon praat nie, sou ek nie so na aan my familie gewees het nie.”
Woema van ’n asemteug lei tot doktorsgraad vir koorleier
Tog lyk dit of die werklike geheim agter die dryfkrag nie die opheffende effek van sang en musiek was nie; dit was die impak van die kaliber diep asemhaling wat ʼn voorvereiste van koorsang is.
Legato Koorfees sprei vlerke na Mauritius in 2024
“Ons was oorbluf deur die hoeveelheid talent en die harde werk wat kore ingesit het.”
Luister: Bokradio se Wimpie vir internasionale countrymusiekprys benoem
Nimmer as te nooit het Wimpie van der Sandt gedink dat ʼn reusemusiekkonsert tot ʼn benoeming by die Internasionale Country-musiektoekennings sou lei nie.
Luister: Grapjas TikTokkers laat Afrikaanses skater
“Die grappies is geskoei op werklike gebeure in ʼn huwelik, en daarom vind mense aanklank daarby.”
Juan Boucher en Tasché kies koers op dié Top-20
Juan Boucher en Tasché bou ʼn brug tussen populêre en alternatiewe musiek met hulle eerste snit saam, en dit maak reeds die week sy buiging op Maroela Media se treffersparade.
Video: Dié bekendes vanjaar met Aitsa’s bekroon
En die wenners is …
NSYNC reik eerste liedjie in dekades uit
Die popmusiekgroep NSYNC het vir die eerste keer in meer as 20 jaar weer bymekaargekom om nuwe musiek die lig te laat sien.
Luister: Debuutalbum ‘onverdiende guns’ vir ‘Die Kaplyn’ se Ilán
“Hierdie album is stukke van my, my geskiedenis, drome en kosbare mense wat inspraak het in my lewe.”
Wen: Sangers slaggereed vir groot makietie, rugby by GrootJol
Vyf gelukkige Maroela Media-lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie na die GrootJol by die Voortrekkermonument op Saterdag 23 September wen.
Luister: Joshua na die Reën wil harte boei, musikale brûe bou
“My albums is deel van my storie en in die afgelope vier jaar het baie in my lewe gebeur wat vasgevang moes word.”
Bekroonde kwintet in Aardklop-uitvoering te sien
The Scullery Quintet se program vir dié uitvoering is saamgestel uit verwerkings van alombekende klassieke werk deur onder meer Vivaldi en Beethoven.
Luister: Vernuwing, vooruitgang vir André Schwartz
“As ek vir ʼn paar dae verby haar stap – klaviere het vir my ʼn vroulike energie – is dit asof sy met leepoë vir my begin kyk. Dan moet ek voor haar gaan sit en ek moet begin speel.”
Taylor Swift maak skoonskip by VMA-toekennings
Shakira het ook geskiedenis by vanjaar se toekenningsgeleentheid gemaak.