Die wenner van “Die Kontrak 3” maak vandeesweek sy debuut op die Top-20.
En die wenner van die ‘Die Kontrak 3’ is …
Die wenner stap weg met ʼn platekontrak van R1 miljoen by Coleske Artists Management.
‘Diepe Waters’ se Liam maak golwe met debuutenkelsnit
As akteur het die 20-jarige reeds heelwat op sy kerfstok, maar nou toets hy ook die musiekbedryf se waters.
Kunstenaar lewer ode aan SA boere oorsee
“Daar is soveel Suid-Afrikaners wat in die VSA boer, en elke keer as hulle hul tasse moet pak en op die vliegtuig moet klim, los hulle ʼn gesin hier agter.”
Laeveld-boere maak ‘musiek met diepte’
“Alles saam, behoort jou weer bietjie hoop te gee aan die einde van die dag. Dit is tog waaroor musiek gaan.”
Riaan Benadé maak musiekgeskiedenis saam met Nashville-sanger
“Ek voel baie nederig en dankbaar vir Spotify vir die geleentheid. Ek weet nie hoe dit my te beurt geval het nie, maar ek gryp dit graag met albei hande aan.”
Samantha Leonard betree weer Top-20
Riaan Benadé se “Boksemdais” bly vir eers op in die nommer-een-posisie.
Video: Beoordelaars, mentors van ‘Die Kontrak-3’ soek dít in ʼn wenner
Maroela Media het agter die skerms met die mentors en beoordelaars van ‘Die Kontrak 3’ gesels.
Koordirigent sê Sama-prys is inspirasie vir toekoms
“Hierdie toekenning bind die koor nog meer en skep ʼn gevoel van gemeenskap.”
Handjievol Afrikaanse kunstenaars met Samas vereer
Bernice West, Jan Blohm en Francois van Coke is onder meer met Sama-beeldjies huis toe.
Video: Skattige ‘Lyfie’-dansertjie ontmoet ‘heldin’ Bernice West
ʼn Video van die skattige, sewejarige Dirkco wat passievol op ʼn verhoog op die maat van Bernice se oorwurm-treffer “Lyfie” dans, is reeds miljoene kere op sosiale media gekyk.
Taylor Swift ryg beeldjies by toekenningsgeleentheid in
Die popster het Sondagaand geskiedenis gemaak deur haar 39ste toekenning by dié geleentheid in te palm.
Luister: Treffermaker Juan Boucher gesels oor musiek, nuwe lewe in die Kaap
Juan Boucher gesels met Maroela Media oor sy jongste trefferalbum, sy gesin se nuwe lewe in die Paarl en die afwagting op hulle tweede spruit, wat binnekort gebore word.
Driekuns vir Barto op Top-20
Barto spog met drie liedjies op dié Top-20.
Sanger dra ‘hart op mou’ met eerste musiek in dekades
“Ek moes vir sewe jaar lank hallo en weer totsiens sê. Weke en maande waar kinders en ouers in die perfekte wêreld moes saam wees, word nou vervang deur prentjies van herinneringe en beperkte ure van ʼn inhaal-verhouding.”
Ikoniese groepe rock 60 jaar later wéér op trefferlys
Dié legendariese rockgroepe, wat beide in die 1960’s ontstaan het, het in 1964 vir die eerste keer saam op die Billboard Hot 100-trefferparade verskyn.
Operasangeres se lewe na kwarteeu nie altyd ʼn lied
Op haar groot aand toe sy vir die eerste keer die gesogte rol van Maria in die musiekblyspel West Side Story vertolk het, het sy eers ʼn paar minute geneem om ʼn bos blomme op die heel voorste leë sitplek neer te sit.
Verlies kelder nie jong klawerkoning se prestasie
“Een van die beoordelaars het vir my gesê dat ʼn mens net só kan speel as jy tragedie ervaar het, so my emosies het werklik deur my gespoel.”
Seun (14) bekoor bejaardes met sangtalent
“Gewoonlik as ek klaar gesing het, gesels die oumense eers met my en gee my drukkies. Daar was al tannies wat my wou soen,” lag hy.
Musiekvideo: Jong country-sangeres debuteer in Afrikaans
“Die liedjie is geskoei op my eie ervaring,” verklap sy oor die inspirasie agter die lied.