Met sy jongste album, Jenny, wou die musikant Jan Blohm ʼn storie vertel van ʼn jong, verliefde paartjie op De Aar in die Karoo – ʼn storie wat al langer as 15 jaar by hom spook.
Lana Joubert terug met nog ʼn seisoen van ‘Eksieperfeksie’
“Wie hou nie daarvan om te sien hoe iemand mooi gemaak word nie?”
Hoe lyk Hollywood: ‘Coyote Ugly’-opvolg bevestig; Rebel Wilson spog met nuwe kêrel
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Ilan se kinderlewe herleef in nuwe musiekvideo
“Dit was so nostalgies om 20 jaar later weer al die vriende saam op die plaas te hê waar ons jare van tevore in doeke saam gekuier het.
Konsertgids: Opera, klassieke musiek dié naweek te hoor
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
Musiekvideo: Afrikaanse kunstenaars span saam vir ‘Ons sal self’
“Maak nie saak hoeveel keer ons op die grond gegooi word nie, ons sal altyd opstaan en ons doen dit sélf.”
‘Byt & Buskruit’: Adam Tas pak die Vaalwater met ’n bekfluitjie, rugsak
Dit is beslis een van die episodes van dié gewilde jag-en-visvangreeks wat jy nie wil misloop nie.
Jennifer Zamudio, Riaan Grobler sing saam op sy nuwe album
“ʼn ‘Liefdeshartaanval’ verwys na die pyn wat almal van ons al ervaar het wanneer ʼn verhouding nie uitwerk nie – wanneer dit só pyn dat jy nie weet hoe om dit te beskryf nie.”
‘Elders’: Erns onderneem ‘pelgrimstog van hoop’ in nuwe seisoen
“Stap help my om, ironies genoeg, ʼn treetjie terug te gee van die geraas.” Só gesels Erns Grundling oor sy jongste pelgrimstog van hoop in die Kaap.
Eddie Van Halen sterf
Die kitaarlegende Eddie Van Halen is in die ouderdom van 65 oorlede.
Soveel verdien wêreld se hoogs betaalde aktrises
Haar rol in dié reeks het haar met $43 miljoen (sowat R714 miljoen) in die sak al die pad bank toe laat lag.
Katryn Kruger oor die definisie van skoonheid
Jare lank het sy van die grootste name in die modewêreld op die loopplank verteenwoordig. Sy het in tydskrifte soos Vogue, Harpers Bazaar en Elle verskyn en wanneer ander kinders van haar ouderdom oor naweke saam gekuier het, het sy die wêreld vol rondgerits.
Bobby, Early B betree Top-20
Riaan Benadé is weer terug in die no. 1-posisie met “Gooi nog ’n whiskey”.
Foto’s: Agter die skerms by Reynardt Hugo se jongste musiekvideo
Volgens Hugo is dié liefdeslied losweg geskoei op die Bybelse beeld van die pottebakker.
Nataniël kuier stoksielalleen op besonderse plekke in nuwe reeks
“My ouma en my tannie Gesie het altyd gesê jy moet elke dag soos ʼn koning eet, want jy is een.”
Video: ‘Dansende boertjie’ het SA gaande
Die video is net meer as ʼn week gelede op TikTok gedeel en sedertdien het dit al meer as 660 000 kykbeurte gekry.
Video: Die Flooze, Vincent Gordon span saam vir nuwe danssnit
“Die horlosie staan vir niemand stil nie, daarom moet ʼn mens die beste van elke sekonde maak omdat elke oomblik belangrik is,” sê die Flooze.
Hoe lyk Hollywood: Chrissy Teigen, John Legend deel hartseer nuus; Joaquin Phoenix word pa
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Musiekvideo: Johan Anker is ‘soldaat van die Here’
Die musiekvideo vir die liedjie is vandag (Vrydag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
E-konsertgids: Klassieke musiek, digkuns die naweek te hoor
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.