Oudergewoonte skop die jaar af met nuwe seisoene van kykers se gunsteling-programme, sowel as splinternuwe reekse.
Corne Louw: Debuut-album spog met moderne country-aanslag
Die sanger en liedjieskrywer Corne Louw glo, net soos die Amerikaanse sanger en liedjieskrywer George Jones, in eerlike musiek en dat musikante getrou moet wees aan hulself, omdat aanhangers dit dan meer sal waardeer.
Alternatief was inderdaad groot in 2019
Vanjaar was ʼn groot jaar op die alternatiewe Afrikaanse musiekfront.
Skryf in vir SA se jongste werklikheidsreeks, ‘Plaasjapie’
Plaasjapie is kykNET se splinternuwe werklikheidsreeks wat deelnemers die geleentheid bied om te wys of hulle die deursettingsvermoë het om op ʼn plaas te oorleef.
SA musieklegende ondergaan noodoperasie
“Hy het gekla van maagpyn en dat sy maag geswel was. Maar ons het nie gedink dit was só ernstig nie.”
‘Unplanned’ vroeg in 2020 in plaaslike teaters
Die rolprent ‘Unplanned’ is ʼn inspirerende ware verhaal van een vrou se reis van transformasie.
Dié plaaslike films het vanjaar op die silwerdoek geskitter
Om ʼn lys van die “beste” films op te stel is amper net so moeilik as om ʼn gunsteling rolprent uit te sonder. Dié lys met plaaslike films is eerder ʼn herinnering aan die verskeidenheid van Suid-Afrikaanse rolprente wat vanjaar op die silwerdoek vertoon is.
Plaaslike animasierolprent vir Emmy benoem
Zog, ‘n kort animasierolprent wat deur Triggerfish, ʼn animasieateljee in Kaapstad, in samewerking met Magic Light vervaardig is, is vroeër vanjaar vir ʼn Emmy-toekenning in die afdeling vir beste kinderanimasie benoem.
Gerrie Pretorius ná vyf jaar terug met nuwe album
Gerrie Pretorius, sanger en aanbieder van kykNET se gewilde reisprogram Leef jou reis, het vroeër vanjaar uiteindelik weer ʼn nuwe musiekalbum, getiteld Jou hart is weer myne uitgereik.
Bekendes wat in 2019 dood is
Maroela Media bring hulde aan bekendes wat nie meer met ons is nie.
Ooievaar maak draai by dié bekendes in 2019
Die ooievaar het vanjaar ʼn draai gemaak by ʼn hele paar plaaslike en internasionale bekendes.
Biggy nie meer by Hartenbos-konsert na regsaksiedreigement
“In die gees van die feestyd het ons besluit om Biggy eerder aan die konsertreeks te onttrek.”
Bekendes se troues en verlowings in 2019
Maroela Media het gaan kyk wie almal die jaar die jawoord gegee het en wie aan mekaar trou beloof het.
Beste flieks van die dekade
Die rolprent-en-televisiewebwerf IMDb het onlangs sy lys van die 10 beste flieks van die dekade bekend gemaak.
Maroela Media se 10 gewildste vermaak-artikels vir 2019
Hierdie tien artikels is in 2019 die meeste gelees op Maroela Media se vermaak-afdeling.
Wen: ‘Binnelanders’-sterre is ‘KeelVOL’ in Mosselbaai
Drie lesers kan elkeen ’n dubbelkaartjie wen na Donderdagaand se produksie van KeelVOL.
Luister: Afrikaans is Groot se ‘Martha’ wys haar ander kant
“Steve [Hofmeyr] het my een keer gevra op wie ek dié karakter geskoei het, en ek sê toe niemand spesifiek nie. Hy sê toe in dáái geval gaan ek eendag ʼn kwaai ou vrou wees, want as sy van binne my gebore is gaan die mense in my lewe vorentoe met my sukkel!”
Kom ons gaan kyk na Kersliggies
Maroela Media het ’n lys van plekke saamgestel waar jy ʼn fees van liggies sal vind:
Somerdae die ideale tyd om saam met die kleinspan uit te span
Hier is ‘n paar idees vir gesinsaktiwiteite dié vakansie.
10 lekker restaurante met ’n see-uitsig
Die Desember-vakansie is ʼn lekker tyd om nie net vir jouself nie, maar ook vir jou oond ʼn blaaskans te gee.