Volgens die seuntjie se pa help hy gereeld om die ganse aan te keer wanneer hy met vakansie is.
Vreemd
Raaisel oor skape-in-die-rondte dalk opgelos
Die skape word in 34 verskillende hokke aangehou, maar slegs een trop toon dié eienaardige gedrag.
Guinness sê dít is die oudste hond
Verskeie mense het egter in die kommentaar aangevoer hul troeteldiere is ouer.
Massiewe goudvis uit meer getrek
Die goudvis “Wortel” weeg omtrent soveel as ʼn 10-jarige kind en ontwyk hengelaars nou al 20 jaar lank.
€30 000 as jy in Italiaanse dorpie kom bly
Volgens owerhede sal hulle mense €30 000 (sowat R530 000) betaal om ʼn huis in die dorpie te koop en hul intrek te neem.
Video: Wanneer die onthullingspartytjie skeefloop …
Alles het by dié onthullingspartytjie skeefgeloop – waar die ouers sou uitvind watter geslag baba hulle verwag.
Man suur oor hy net lekkergoed kry vir ʼn tjek van miljoene
Die man het ʼn slegte smaak in sy mond oor ʼn maatskappy se reaksie op sy gebaar.
Video: Bruidegom daag in ʼn kis op
“Hy het ‘till death do us part’ te ver gevat!”
Video: Dis ʼn yslike hap!
“Dis net ʼn happie?! Hoe lyk aandete?”
Video: Rotte rock saam
“As ʼn ingenieur stel ek ook belang in die gebruik van musiek vir ʼn gelukkige lewe.”
Byna R3,8 miljoen vir ʼn paar ou plakkies
“Met Birkenstocks het hy nie soos ʼn sakeman gevoel nie – hy het die vryheid gehad om kreatief te dink.”
Wêreldrekord vir SA’ner vir meeste rekspronge
“Ek het nog nooit só iets gesien nie, en ek dink hierdie rekord het vir eers sy hoogtepunt bereik! Dit gaan baie, baie moeilik wees om dit te verbeter.”
Video: Dié tuimeltrein nie vir sissies nie!
Dit lyk asof hierdie rit selfs die mees gesoute tuimeltrein-aanhangers skrik op die lyf kan jaag.
Video: Koeie is dol oor die konsertina!
Hulle het vinnig nader gekom toe sy met “Britches Full of Stitches” losgetrek het.
Video: China se rybewystoets lyk soos iets uit ‘Fast and Furious’
Kykers het reageer met foto’s en video’s van bestuurstoetse uit verskillende lande – ook ʼn grappie uit Suid-Afrika.
Video: Arme pa stryk poppe se klere
“Vertel my jy is ʼn dogtertjie se pa sonder om woorde te gebruik.”
Video: Ouma (84) speel nog die klavier onderstebo
“Ouderdom is nie ʼn rede om oud te wees nie!”
Man trou vir die 88ste keer
Hy trou hierdie keer met sy eksvrou van sy 86ste huwelik.
Bruidegom wil weghardloop oor honde se troue
“Ek is jammer, maar wil die honde enigsins met mekaar trou? Het ons enige teken dat daar enige romantiese gevoelens is tussen die honde?”
Dief vra om verskoning ná hy skootrekenaar steel
“Hulle het gisteraand my skootrekenaar gesteel en toe stuur hulle vir my ʼn e-pos. Ek het nou gemengde gevoelens.”