Sommige paartjies sal oënskynlik enigiets doen om opslae te maak op sosiale media.
Vreemd
Wêreld se ‘vuilste man’ sterf in Iran
Hy het vir meer as 50 jaar lank nie gebad of gestort nie.
Kykers krap kop oor watter dier hulle in dié prentjie sien
Daar is natuurlik ook ʼn groep wat niks buiten sirkels sien nie.
Veganis beboet wat versuim om muisplaag te hanteer
Die 73-jarige vrou het die muise as haar troeteldiere beskou en gesê “hulle sou nie na die bure toe gaan nie, want sy sorg vir hulle”.
Video: Dieretuin sluit oor slang se ‘Houdini’-ontsnapping
Die slang staan nou as Houdini bekend na die bekende ontsnappingskunstenaar,
Babadogtertjie na inperking vernoem
“Ons het baie van die naam gehou en die afsonderingstydperk was ʼn goeie tyd in ons lewe, want dit was so rustig.”
SA’ner spog met wêreldrekord vir meeste koppies tee
“Wupperthal is boonop die mooiste agtergrond vir enige rekordpoging. Ek staan verstom.”
Bruid se enorme pastaslaai wek kommer
“As ek na dié troue uitgenooi is en ek het hierdie plasing gesien, sou ek onmiddellik my RSVP na ‘nee’ verander het.”
Herrie oor vrou wat verloofring wil verkoop
ʼn Vrou het ʼn woordestryd op sosiale media veroorsaak toe sy haar verloofring “vir vanselfsprekende redes” te koop aangebied het.
Video: Honderde fietse uit kanaal gehaal
“Met my eerste besoek aan Nederland was ek verstom oor die hoeveelheid fietse op land. Ek het nie ʼn idee gehad daar is net soveel onder water nie!”
Langste boom ooit in Amasone gevind
“Dit was die mooiste ding wat ek nog ooit gesien het. Absoluut verruklik.”
Video: ʼn Regte egte sponskoek
“Dit lyk net té realisties!”
NSRI slaan rekord met suigstokkies
Die ry moes minstens 9 999 suigstokkies lank wees en elke suigstokkie moes aan ʼn ander een raak.
Pienk diamant vir meer as R1 miljard verkoop
Pienk diamante is die seldsaamste edelgesteente en die grootste in aanvraag in die wêreldwye mark.
Video: Oupa vermaak met sy danspassies
Ouderdom is net ʼn getal en dié video is ʼn bewys daarvan.
‘Goedkoop’ Chinese vaas verkoop per ongeluk vir R161 miljoen
Die verwagte verkoopprys was tussen tussen R26 000 en R35 000.
Ma se vraag oor babatandjies ontketen debat
ʼn Ma het skerp kritiek op die hals gehaal toe sy ʼn oënskynlike onskuldige vraag oor haar dogter se tande gevra het.
James Bond se motor vir byna R60 miljoen verkoop
Die spesiale veiling vier 60 jaar van 007.
Video: Dié rekord nie vir sissies nie
Hy hoop sy prestasie inspireer ander om ook in hul drome te glo. “Met motivering en dissipline is enigiets moontlik.”
Video: So hittete of die trourok brand
Die bruid het eers op beeldmateriaal ná die troue gesien hoe byna haar dag in ʼn ramp ontaard het.