“Starman”, wat in 1972 as ʼn enkelsnit uitgereik is, vorm deel van die Ziggy Stardust-konsepalbum wat van Bowie ʼn internasionale ster gemaak het.
Vreemd
Polisierekruut mag slak aanhou om te kalmeer
ʼn Polisierekruut het toestemming gekry om ʼn slak aan te hou om sy senuwees te laat bedaar.
Video: Pikkewyn help verdwaalde maat
“Ons het almal dáái vriend,” skerts een kyker.
Video: Luiperd val fietsryer aan
“Die luiperd het geskrik vir die aankomende motor. Dit het die fietsryer se lewe gered.”
Video: Skape agtervolg drawwer
Kykers lag lekker vir die vrou wat onverwags ʼn skaapwagter geword het.
Video: Die vinnigste en die stadigste is groot maats
“Tuesday (die jagluiperd) en Penzi (die skilpad) is beste maats.”
Verouderde Hollywood teken kry ook ʼn verjongingskuur
In ʼn plek waar die neus opgetrek word vir veroudering en verjongingskure algemeen is, gaan selfs die bord wat mense in die wêreld van Hollywood verwelkom, ook opgeknap word.
Video: Moenie ma pla as sy slaap nie!
Dit lyk of selfs die koning van die diere kan skrik vir ʼn leeuwyfie!
Beste manier om baba te sus, aldus wetenskaplikes
Die navorsers hoop dat angstige ouers, of onervare ouers, voordeel kan trek uit die bevindings.
Video: ʼn Haarsny binne 47 sekondes
Die stilis spog nou met ʼn Guinness-wêreldrekord.
Video: Nes ʼn Disney-sprokie!
Kykers is gaande oor ʼn video wat lyk soos ʼn greep uit ʼn Disney-tekenprent.
Video: Groep tart swaartekrag met hul toertjie
Kykers loof die groep vir hul spangees en deursettingsvermoë.
DNS-toets sê haar kêrel is haar boetie
“Ek het nog nooit iemand ontmoet tot wie ek só vinnig aangetrokke was nie. Nou weet ek die gemak en vertroudheid was waarskynlik omdat hy my boetie is.”
Video: Hond en rob speel saam bal
Die video is reeds meer as 1 miljoen keer gekyk.
Lekker lag oor hond in jagluiperd-hok
“Ek het vandag dieretuin toe gegaan en ek is 99% seker dit is nie ʼn jagluiperd nie.”
Video: Vrou loop onderstebo in die swembad
ʼn Video van ʼn vrou wat onderstebo in ʼn swembad loop, laat kykers verstom.
Drielingsussies het nou dieselfde naam
ʼn Ma wat graag ʼn babaseuntjie wou hê, het drielingdogtertjies gekry – en hulle toe almal byna dieselfde naam gegee.
Video: ʼn ‘Ontploffing’ van die noorderlig in Alaska
Die aurora is op baie mense se wenslys van verskynsels wat hulle graag in hulle lewens wil beleef.
Babas ‘werk’ nou by ouetehuis
Die salaris? Doeke en poeiermelk.
Wêreld se langste vaart in ʼn pampoenboot
“Dit was ʼn unieke manier om sy 60ste verjaarsdag te vier!”