Blou Bulle kry twee Bokke terug vir Haai-wedstryd.
Soekresultate vir: johan kotze
Gholfklub-geveg: Moord ondersoek ná man sterf
Dit is in dié stadium nie duidelik waaroor die stryery gegaan het nie.
Vandag se sportnuus
Die CrossFit Spele begin vandag!
Vandag se sportnuus
Rassie maak vandag sy Bokspan vir Wallabies-toets bekend.
Luister: Danny Smoke nou in kollig ná jare agter die skerms
Smoke het vir jare as kitaarspeler en liedjieskrywer vir gesogte Afrikaanse kunstenaars opgetree. Nou het hy uiteindelik besluit om self die kollig te betree.
Luister: Jannie du Toit vier fees oral in SA
In Julie sal Du Toit sy sogenaamde “Kunstefees in die kleine” by die Atterbury-teater in Pretoria aanbied. Hy sal tydens dié spesiale dag drie van sy gewildste musiekproduksies in verskillende tydgleuwe by dié toonaangewende teater uitvoer.
Lions is Kwagga-loos; Bulls kry driemanskap terug
Alles op die spel vir Loftus-derby.
Bulls se eie Thor is terug teen Stormers
Vermeulen neem weer plek agter die skrum in, maar Blitsbokvleuel speel Vrydagaand teen Pumas.
Els en Van Vuuren is die nuwe hakers
Bulls en Sharks kies nuwe hakers vir dié naweek se wedstryde.
Jo Black bereik groot mylpaal binne net 10 dae
“Ek het nie probeer wegskram van wat ek doen nie, want ek skryf oor uitknipsels van my lewe en daar is ʼn klomp snitte wat aan die dieper kant is.”
Geloftedag 2018: Hier is jou naaste Geloftefees
Dié lys bevat Geloftefeeste oor al nege provinsies.
Pro14: Albei SA spanne kan die naweek wen
Die Cheetahs en die Kings sit die naweek albei ná drie weke hul bepalings in die Pro14 voort met die wete dat hulle hoogs onwaarskynlik naby aan die uitspeelrondes sal uitkom.
Luister: ‘Die boere sal nooit weer wyk van die Here se hand nie’
“Ek en Johan het die Gelofte getoonset en die saadjie geplant, maar die Here het die res van die werk gedoen.”
Oud-Valk volg 17 punte met 18 op in Franse liga
ʼn Gewese Valke-speler het Sondag, in opvolging van ʼn vorige keer se 17 punte, nóg 18 in die Franse Federale 1-liga opgestapel
Curriebeker-tafel gedek vir skokke
Die naweek se Curriebeker-uitslae lê dermate voor die hand dat dit in werklikheid die tafel vir ʼn groot skok of wat dek.
Wenners van ATKV-Tienertoneel 2018 aangewys
Jong voornemende teatermakers het die afgelope week die Roodepoortteater se verhoog warm gespeel, gehore vermaak, ontroer en bekoor om uiteindelik ’n kans te staan om as die wenner van die 54ste ATKV-Tienertoneelfinaal gekroon te word.
Video: Musiekvideo van ‘Die Gelofte’ vrygestel
“Dit is ʼn gewyde lied. Dit is ʼn lied van introspeksie, ʼn lied oor swakheid en ʼn lied oor krag.”
Streeptruie, Sharks mik na voortou
Die Westelike Provinsie en die Sharks, albei onoorwonne, behoort Saterdag voluit te gaan om die voortou in die reeks om die Curriebeker te neem.
‘Die Gelofte’ tree toe tot die Top-20
Die lied word gesing deur Chris Chameleon, Adam Tas, Appel, Ghapi en Juan Boucher.
Ellispark kan Curriebeker-hoogtepunt oplewer
Saterdag se kragmeting tussen die Goue Leeus en die Westelike Provinsie op Ellispark behoort een van die hoogtepunte van die huidige Curriebeker-seisoen op te lewer.