Thriston Lawrence (-7) het die beste ronde van die dag, 64 houe, gespeel om in die gesamentlike sesde plek te eindig.
Soekresultate vir: johan kotze
Plaasmoord-aktivis met FAK-logo geïnk
“Ek het dié embleem op my laat tattoo om vir die wêreld te wys dat ek Afrikaans is.”
Cardiff loop lig vir Pretorianers se voorspelers
Cardiff se Dai Young glo dat die Bulls ’n beter span is as wat hul afgelope twee uitslae weerspieël.
Ina Bonnette se verhaal van genade, genesing
“Moenie dink as iemand hier opdaag, dis mense wat jou gaan help nie. Dis jou volgende aanvallers.”
Video: Ricus Nel maak skoonskip met nuwe musiek
Die musiekvideo, wat op Braaidag uitgereik is, spog reeds met meer as 100 000 kykbeurte op YouTube.
Foto’s: Agter die skerms van Ricus Nel se nuwe video
“Ons was vroeg uit die vere en ek het wonderlike akteurs en ʼn paar mooi meisies saam met my in die video.”
Gatland trek sy snoeiskêr nader
“Daar is geen verskonings vir verlede week nie. Die Springbokke het ons onder druk in die tweede helfte geplaas en hulle het verdien om te wen.”
Leeus kies hul Van der Merwe teen Bokke
“Ons gaan ons bes doen om die wedstryd te wen,” het Warren Gatland gesê nadat hy sy span vir die eerste toets bekend gemaak het.
Alun Wyn op Leeus se plaasvervangersbank
Duhan van der Merwe word ook weer vir Kaapse stryd losgelaat.
Britse Leeus brul hard in Johannesburg
Warren Gatland se troepe was besonder gevaarlik met die bal in hand en hul seepgladde hanteerwerk het die tuisspan se verdediging gereeld gefnuik. Josh Adams het hope spasie op vleuel geniet en die Walliese speler het vier drieë gedruk.
Leeus wil sterker teen Streeptruie vertoon
Slegte nuus is dat die dyspierbesering wat Willem Alberts in die Laeveld opgedoen het, beteken dat die 37-jarige strydros se Curriebekerseisoen iets van die verlede is.
Pietie Beyers oor nuwe rolle, verloof wees en Freddie Prinze Jr.
“Ons het geen moeite ontsien om vir Freddie op te spoor nie.”
Skole vier rugby met unieke vroegoggend-stryd
Hoërskool Bekker en Hoërskool Fochville gaan mekaar Vrydag om 05:00 in die Sunrise-beker aanvat – ’n blink inisiatief om die terugkeer van skolerugby in Suid-Afrika te vier.
Varsity-opwinding duur voort
André-Hugo Venter, Maties se haker en seun van die Springbok-flank André Venter, het vier van sy span se drieë gedruk.
Fiësta-toekennings: Jong kunstenaars, legendes vereer
“Aan elke kunstenaar: mag julle, soos dikwels vantevore ná ʼn wêreldkrisis, leiding neem en deur julle werk gehore vertroos en verkwik.”
Kuier in Nagkantoor – ʼn Geliefde derduiwel
Wat van Danie Craven so ʼn besondere mens gemaak het, was dat hy in alle aspekte van rugby ʼn belangrike en besondere bydrae gelewer het.
Só lyk vanjaar se Top-40 Afrikaanse liedjies
Watter een is vanjaar dié gewildste Afrikaanse liedjie?
Proteas klop mank besoekers op drafstap
Toegegee, Sri Lanka was hoegenaamd nie op hul beste nie en die beseringspook het amok onder hul boulers en kolwers gemaak. Tog het Mark Boucher en Quinton de Kock darem weer iets – altans wat vertonings betref – om oor te glimlag.
Proteas: 2 toets positief, 3 by toetsgroep gevoeg
Krieket Suid-Afrika (KSA) het bevestig twee spelers het positief vir Covid-19 getoets terwyl drie spelers by die toetsgroep vir die reeks teen Sri Lanka gevoeg is.
Geloftedag 2020: Hier is jou naaste Geloftefees
Talle Afrikaners sal weer vanjaar Geloftedag op 16 Desember herdenk. Hier is jou naaste Geloftefees: