Maryke Roberts het met Chris Karsten oor sy jongste Ella Neser-roman gesels.
Alles vir die sleutelwoord "Graffiti Aanlynkuier"
Video: Elsa Winckler, Sonja Goldberg gesels oor ‘Leef jou nuwe lied’
Laat die lewe jou dikwels uitgebrand en afgemat voel? Met die 200 dagstukkies in ‘Leef jou nuwe lied’ moedig Elsa Winckler en Sonja Goldberg lesers aan om met jou hand stewig in jou Vader s’n deur die jaar te stap.
Video: Marco Botha gesels oor ‘Die Spore van Gert Saggiestrap’
“ʼn Naam is nie net ʼn roepding nie. Dit is ʼn ding wat jóú roep.”
Video: Nicole Jaekel Strauss gesels oor ‘Om alleen te gaan’
‘Om alleen te gaan’ is ʼn roman vir die fiksie-fynproewer. Dit is die verhaal van Cato, wat in haar middeljare ná ʼn ernstige verlies op ʼn hartsreis na die Nyl gaan.
Video: Etienne Fourie gesels oor ‘Man in die maan’
Jaco Jacobs gesels met Etienne Fourie, skrywer van Afrikaanse flieks soos ‘Die windpomp’ en ‘Dis koue kos, skat’, oor sy debuutroman.
Video: Leon van Nierop gesels oor ‘Moord op Lake Panic’
ʼn Handvol sjefs by ʼn meesterklas in die boendoes. ʼn Vrou se lyk in die meer. ʼn Privaat speurder wat moet vra: Wie het sy mes in vir wie?
Dít is wat boekwurms in Augustus gelees het
In Augustus was dié fiksie-, niefiksie- en kinderboektitels gewild onder Afrikaanse lesers.
Video: François Bloemhof gesels oor ‘Verkleurmannetjie’
Dié jeugverhaal bevat meer ratverwisselings en onthullings as ʼn hele TV-reeks.
Video: Francois Smith gesels oor ‘Die getuienis’
‘Die getuienis’ is ʼn egpaar se verslag van ʼn reis. Dit is die verslag van drome en visioene, van wonderwerke en vloeke, van bloedverwantskappe en sluimerende woede.
Video: Morné Malan gesels oor ‘Wildekus’
Elkeen wat vra, ontvang; elkeen wat soek, vind; vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word. Maar vir die welgestelde sakeman, Adam Swart, kom geloof nie so maklik nie.
Video: Chanette Paul gesels oor ‘Marilyn’
Marilyn was sowaar naïef genoeg om te dink die meetsnoere begin nou vir haar in die regte plekke val. Tot die dag voor die eerste grendeltydperk toe sy besef ʼn mens se sondes haal jou altyd in.
Video: Zelda Bezuidenhout gesels oor ‘Die waarde van stil bure’
“Alles kom teen ʼn prys. En soms is die prys van een mens se lewe ʼn ander mens se dood.”
Video: Marita van der Vyver gesels oor ‘Die mooiste sprokies van Grimm’
Skuif nader vir ʼn heerlike gesprek oor ‘Die mooiste sprokies van Grimm’. Cintaine Schutte gesels met Marita van der Vyver oor dié versamelbundel.
Dié Afrikaanse boeke gewild onder lesers
In Julie was dié fiksie-, niefiksie- en kinderboektitels gewild onder Afrikaanse lesers.
Video: Albert Blake gesels oor ‘Afrikaner Sondebok?’
‘Afrikaner Sondebok?’ deur Albert Blake is ʼn biografie oor Hans van Rensburg se lewe as Ossewabrandwagleier.
Video: Jaco Fouché gesels oor ‘Simoelégri’
‘Simoelégri’ is ʼn aangrypende, donker en distopiese roman deur Jaco Fouché, skrywer van onder andere ‘Die ryk van die rawe’ en ‘Aanspreeklikheid’.
Video: Susan Cilliers gesels oor ‘Die Stella-moorde’
In ‘Die Stella-moorde’ skryf Susan Cilliers oor die dubbele tragedie wat in 2018 skokgolwe deur die land gestuur het. Cilliers skryf indringend oor die vrae wat ná die hofsaak onbeantwoord bly, oor lewens wat vernietig is en die moontlikheid van berusting en vergifnis.
Video: Marie Lotz gesels oor ‘Roofdier’
‘Roofdier’ is ʼn senutergende krimi-debuut deur Marie Lotz – ʼn skrywer wat die bloederige donker onder ʼn blink oppervlak blootlê.