Minder as 40% van alle leerders het verlede jaar wiskunde as vak geneem en uit dié leerders het net meer as die helfte die vak geslaag.
Alles vir die sleutelwoord "grafika"
Só vang skelms jou onkant
“Misdaad is die meeste van die tyd opportunisties van aard, maar dit beteken nie daar is niks wat jy kan doen om die geleentheid van die tafel af te haal nie.”
Plan beraam om SA-aasvoëls te beskerm
Van die aasvoëlspesies in Suid-Afrika se bevolking het so erg afgeneem dat hulle onlangs as “kritiek bedreig” in die Internasionale Unie vir Natuurbewaring se lys van bedreigde spesies geklassifiseer is.
Hierheen semigreer SA’ners graag
Baie mense wil nie die land verlaat nie, maar verkies dit om elders te verhuis vir beter veiligheid, skoolopleiding en dienslewering.
Hier is SA se gewildste banke
Die marknavorser DataEQ sê dis die eerste keer in sewe jaar dat daar meer positiewe as negatiewe kommentaar oor Suid-Afrika se bankbedryf op sosiale media is.
Grafika: Polisiestasies val (letterlik) uitmekaar
“Sommige speurders sit met 500 onafgehandelde dossiere, maar met geen hulpbronne om die sake te ondersoek nie.”
Grafika: Dié items in kosmandjie al duurder
Die prys van uie het bykans verdubbel sedert ʼn jaar gelede, terwyl wortels, brood en selfs appelkooskonfyt noemenswaardige prysstygings ondervind het.
Grafika: Toename in alle kontakmisdaad in SA
“Suid-Afrika het ʼn teelaarde vir beroepsmisdadigers geword.”
Gevaarlikste stede ter wêreld is in SA
Volgens die datagroep Nubeo is van dié stede wel ʼn bietjie veiliger as wat dit in 2020 was.
Meer aanrandings, noodoproepe oor Erfenisnaweek
Terwyl traumagevalle oor die naweek in die Moederstad toegeneem het, was daar ook meer as 40 000 gevalle waar mense padreëls in die metro oortree het.
Grafika: SA’ners al hoe meer platsak
In Suid-Afrika het net 6% van mense wat aan die opname deelgeneem het, aangedui dat hulle “gemaklik leef”, terwyl 34% aangedui het dat hulle net omtrent naastenby die mas opkom.
Grafika: Meeste SA’ners gebruik derde van salaris vir skuld
’n Onlangse peiling het bevind dat finansiële stres ’n groot uitwerking op Suid-Afrikaners se gesondheid, asook hul lewe by die huis en werk het.
Grafika: Ál meer steun op toelae
Byna ʼn kwart van alle Suid-Afrikaanse huishoudings maak op ʼn maatskaplike toelaag staat as hul hoofbron van inkomste.