Die waarnemende minister van gesondheid waarsku dat die huidige vlaag infeksies in Gauteng ongetwyfeld na die res van die land gaan oorspoel.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19-entstof: Dié ouer as 50 kan binnekort registreer
“Indien daar vinnig beweeg word, kan mense ouer as 40 moontlik teen Augustus vir inenting begin registreer.”
Covid-19-statistieke: Byna kwart van alle toetse positief
Daar is tans net meer as 140 000 aktiewe gevalle van Covid-19 in die land.
Covid-19 ‘oral’ in Gauteng, strenger maatreëls nodig
’n Voorstel vir ’n “hibriede” afsonderingsvlak in Gauteng is gemaak. Dít behels vlak 3-afsonderingsregulasies, tesame met sommige van vlak 4 se maatreëls.
Covid-19 eis man, vrou week uit mekaar
“My pa het ná my ma se dood net in die kamer gelê. Hy wou nie eet of sy medikasie drink nie.”
Duisende onnies reeds ingeënt
Fopnuus het veroorsaak dat sommige uitdagings op die eerste dag van inentings ervaar is.
Covid-19-statistieke: Meer as 17 000 nuwe gevalle
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (62%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (10%).
Gratis Uber-ritte vir onderwysers wat inenting wil ontvang
“ʼn Tekort aan vervoer kan nie die rede wees waarom iemand nie die entstof kry nie.”
Covid-19-statistieke: Meer as 11 000 nuwe gevalle aangemeld
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap en Noordwes.
Só werk entstof vir onderwysers
Die massa-inenting van onderwysers begin Woensdag.
Die impak van die virus op onderwysers
Dan maak ek my oë toe en smeek “Here, wees by elkeen. Ons het U nodig,” want onderwysers kan ook vrees.
Agri SA: ‘Landbousektor moet ook prioriteit wees met inentings’
Agri SA het ’n beroep op die regering gedoen om die landbousektor se pleidooi te oorweeg om geprioritiseer te word met die toediening van die Covid-19-entstof.
Covid-19-statistieke: 69% van nuwe gevalle in Gauteng
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (69%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (7%).
Wes-Kaapse onderwysers word vandeesweek ingeënt
Onderwysers en personeel by staats- en onafhanklike skole in die Wes-Kaap word Vrydag ingeënt.
Meer aktiewe gevalle hiér as met tweede golf
Tydens die piek van die tweede vlaag was daar 16 000 aktiewe gevalle in Tshwane, voordat ʼn afname in gevalle opgemerk is.
Sommige Gautengse hospitale dolleeg, ander steier onder derde vlaag
Die meeste Covid-19-infeksies word in hierdie stadium steeds in Gauteng aangemeld, terwyl die provinsie weens “wanbestuur en wanadministrasie” – en ʼn beweerde gebrek aan voorbereiding – steier om die derde vlaag te hanteer.
Weermag gaan in virusgeteisterde Gauteng help
Gauteng het verlede week die hoogste getal infeksies tydens die eerste twee Covid-19-vlae verbygesteek.
Covid-19-statistieke: Meer as 13 000 nuwe gevalle
Die positiwiteitskoers vir Covid-19 staan tans op 23,7%.
Gauteng se derde vlaag van virus dalk erger
“Ons gaan nou vir die eerste keer sien hoe die provinsie met die grootste bevolking die hardste getref word.”
Covid-19-statistieke: Nuwe gevalle neem steeds toe
Gauteng het meer as 8 000 nuwe gevalle aangeteken, die meeste sedert die aanvang van die derde vlaag.