Die moontlikheid van ʼn sogenaamde entstofsertifikaat is bespreek, maar EU-leiers sê daar is nog te veel vrae om dit in hierdie stadium as enigiets meer as net ʼn gesondheidsrekord te gebruik.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19-statistieke: Herstelkoers op 85%
Meer as 11 000 nuwe gevalle is aangemeld.
Jackson Mthembu sterf weens Covid-19
Die minister het sowat tien dae gelede positief getoets vir Covid-19.
Covid-19: Minder as 3 000 pasiënte in Netcare-hospitale
Die hospitaalgroep is steeds besig om sy kapasiteit vir noodpasiënte uit te brei en meen die land is nog lank nie buite gevaar nie.
Video: Viroloog antwoord vrae oor Covid-19-entstof
“Jy kan nie Covid-19 kry van die entstof nie, en dié entstowwe kan ook glad nie met jou DNS peuter nie.”
Dlamini-Zuma hof toe gesleep oor entstofplan
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma het nooit op die organisasies se amptelike aanmaning gereageer nie.
Veldtog teen belasting om entstof te bekostig
Die res van die wêreld verlaag belasting in reaksie op die ekonomiese resessie wat ʼn direkte gevolg van die pandemie is.
Covid-19 eis meer Amerikaners as Tweede Wêreldoorlog
Die nuwe Amerikaanse president, Joe Biden, waarsku dat die ergste van die Covid-19-pandemie nog vir die VSA voorlê.
Covid-19-statistieke: Byna 600 sterftes bevestig
Nog 566 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
SA moontlik teen April deur tweede virusgolf
Twee navorsingsontleders meen Suid-Afrika is oor die ergste wat die tweede koronavirusgolf betref.
Covid-19: Beijing weer gedeeltelik ingeperk
Chinese owerhede het spoedig nuwe regulasies ingestel om te verhoed dat die virus verder versprei.
Covid-19: Só lyk die regering se inentingstelsel
Die departement van gesondheid het gesê hulle gaan die entstowwe op ’n “sentrale plek” stoor om diefstal te voorkom.
Covid-19: Vrou sterf weens tekort aan ventilator
Die hospitaal het Doret Steyn ivermektien geweier aangesien dié middel nog nie goedgekeur is vir die behandeling van Covid-19 nie.
Mabuza ‘onbevoeg, onbetroubaar’ om entstofprogram te bestuur
Die kabinet het Dinsdag die daarstelling van die entstofkomitee oor inenting goedgekeur om te help met “vinnige besluitneming van alle betrokke departemente wat bydra tot die gladde inwerkingstelling van die entstofprogram”.
‘Ondenkbaar’ om werkers vir entstof te belas – Saptu
“Ons vertrou nie die regering om te verseker geen korrupsie vind plaas in die proses nie. Ons het te veel voorbeelde wat die teendeel bewys.”
Covid-19-statistieke: Minder as 10 000 nuwe gevalle
Meer as 830 nuwe sterfgevalle is egter bevestig.
Geen verband tussen entstof en sterftes in Noorweë
Dokters beveel wel aan dat die algemene gesondheid van bejaardes of verswakte mense oorweeg moet word voordat die entstof toegedien word.
RGB-hoof toets positief vir Covid-19
Prof. Simon Nemutandani het onlangs nog gesê hy kan nie die belang van die dra van maskers, die was van hande en die handhaaf van sosiale afstand genoeg beklemtoon nie.
Video: Posttraumatiese gevolge van Covid-19
As jy met ʼn potensieel dodelike siekte, soos Covid-19, gediagnoseer word, meen sielkundiges en beraders dit kan ʼn uitwerking op jou geestesgesondheid hê.
Covid-19-hospitaalpasiënte só in verbinding met geliefdes
Boodskappe aan en van die gesin en pasiënt kan nou oorgedra word indien regstreekse kommunikasie tussen hulle nie moontlik is nie.