“Dis bitter onregverdig. Dit is nie my skuld die departement is bankrot nie, hoekom moet ek en my gesin gestraf word daarvoor?”
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Harry Potter-akteur sterf
Robbie Coltrane se agent het in ʼn verklaring bevestig dat hy in ʼn hospitaal naby Falkirk in Skotland oorlede is.
Plaasmoord: Nare hoofstuk amper afgesluit
“Ons is tevrede met die skuldigbevinding, maar my gevoel teenoor die verdagtes het nie verander nie. Ek sal hulle nooit kan vergewe en net vergeet nie.”
Dis-Chem hét brief oor wittes gestuur
Werkers is glo gemaan om nie ʼn woord te rep oor die brief nie. Dit is sedertdien wyd gedeel en het talle vrae, ook onder wit klante van Dis-Chem, laat ontstaan.
Rand Water gaan nou water rantsoeneer
Rand Water sê ondanks waterbeperkings wat verlede week ingestel is, het waterverbruik in Gauteng aanhou toeneem.
Corrie Pretorius pleit skuldig
Die staat het egter die klag van rig van ʼn vuurwapen teen hom teruggetrek.
Deurbraak in moord op Duitse toeris
Drie mans is aanvanklik ingeneem vir ondervraging oor die moord, maar later weer vrygelaat.
Bykans 300 000 ha in Noord-Kaap-brande verwoes
Ondanks grootskaalse brandskade die afgelope week in dele van die Noord-Kaap, het daar tydens vanjaar se lenteseisoen minder weiding afgebrand as dieselfde tyd verlede jaar.
Herrie oor Dis-Chem se ‘moratorium op wit werkers’
Die brief, onderteken deur die uitvoerende hoof van Dis-Chem, lui dat geen wit werkers voortaan aangestel of bevorder moet word nie, sodat transformasieteikens bereik kan word.
Nog twee vas ná Roedtan-plaasmoord
Nog twee verdagtes word in verband met Nico (Nicci) Janse van Rensburg (35) se moord gesoek.
Gemeenskap dra druiweboer ná groot skade
William Borchers het duisende rande se skade gely toe meer as 200 van sy wingerdstokke afgesny is. Te midde van die reuseverlies sê dié boer egter mense se omgee en gebede ná die gebeure was verstommend.
Namibiese boere op hul knieë oor brande
Die brand het reeds meer as 100 000 ha afgebrand en die vuurlyn is tans 70 km lank.
Los die wekker, dié skool begin eers later
Die benadering erken dat elke leerder verskil en gee hulle inspraak in hul eie onderwysreis en die kans om hulself op ander gebiede ook uit te leef.
Twee polisiebeamptes in Boksburg vermoor
’n 29-jarige konstabel en ’n 45-jarige sersant is Donderdagaand in Boksburg aangeval en vermoor.
Mosie van wantroue teen Ekurhuleni-burgemeester
’n Mosie van wantroue is teen Tania Campbell, DA-burgemeester van die Ekurhuleni-metro, ingedien.
59 nou aangekeer na onluste
Die Valke het Donderdag nog van die beweerde aanhitsers van verlede jaar se onluste aangekeer.
Twee skietvoorvalle eis agt buite Kariega
Die provinsiale polisiekommissaris het die polisie se 72-uur-aksieplan in werking gestel om die skuldiges vas te trek.
Kommer oor ondersoek na Mia se moord
Die twee verdagtes wat ná Mia Botha se moord in hegtenis geneem is, is moontlik vrygelaat.
‘Ontplooi polisie by skole’ – LUR
“Indien daar nie ʼn polisiestasie naby ʼn skool in sig is nie, moet mobiele polisiestasies in ʼn minimum radius van een kilometer van die skool opgerig word.”
Covid-19-gevalle aan’t styg in Wes-Kaap
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het die Wes-Kaap al maande lank die meeste koronavirusgevalle in die land.