Die twee verdagtes wat ná Mia Botha se moord in hegtenis geneem is, is moontlik vrygelaat.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
‘Ontplooi polisie by skole’ – LUR
“Indien daar nie ʼn polisiestasie naby ʼn skool in sig is nie, moet mobiele polisiestasies in ʼn minimum radius van een kilometer van die skool opgerig word.”
Covid-19-gevalle aan’t styg in Wes-Kaap
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het die Wes-Kaap al maande lank die meeste koronavirusgevalle in die land.
‘Verlange bly’ selfs ná vonnis
“Niks sal ons ma en oumie kan terugbring nie, maar dit is ’n goeie gevoel dat geregtigheid geskied het.”
Transnet stel nuwe loonaanbod voor
“Die partye het nog nie hierdie aanbod aanvaar nie, maar samesprekings is aan die gang.”
Foto’s: Bfn-onderneming verwoes in brand
Werknemers van die onderneming het gespook om twee boerboele wat op die perseel vasgekeer was, te red.
Vrystaatse polisie aan eie genade oorgelaat
Stukkende diensmotors staan al maande – indien nie jare nie – in die polisie se werkswinkels geparkeer, terwyl sommige polisiestasies etlike duisende agterstallige dossiere en slegs een speurder het.
Oorsese ambassade waarsku teen Numbi-hek
Die Amerikaanse ambassade het vandeesweek ʼn waarskuwing oor die berugte hek aan sy burgers uitgereik en hulle aangeraai om liefs die hek te vermy.
Regering gryp in by Transnet-staking
Drie ministers het Woensdag by die voortslepende staking by Transnet, wat dreig om die land se ekonomie lam te lê, ingegryp.
Polisie gekap oor dominee se moordsaak
Dit is meer as ’n jaar later en nog niemand boet vir die moord op ds. Liezel de Jager nie.
Vragmotorongeluk lei na gruvonds
“Terwyl die polisie nog besig was met ondersoeke en ’n paar leidrade op die toneel versamel het, het hulle ’n grusame ontdekking gemaak.”
Lewenslank vir tuinier wat Bfn-vrou vermoor
Dit het in die hof uitgekom dat Daleen Cameron op 23 November in haar huis in Bloemfontein met ʼn piksteel geslaan is.
Beurtkrag Vrydag aangepas
Hoewel beurtkrag nog voortduur, wink effense verligting van die voortslepende kragonderbrekings.
Tiener tot op dak geslinger toe motor haar tref
ʼn 32-jarige man word nou van strafbare manslag en roekelose bestuur aangekla.
Regering stem in tot mediasie oor rassebeleid
Dit kom nadat die Verenigde Nasies (VN) se Internasionale Arbeidsorganisasie (IAO) aangebied het om ʼn mediasieproses tussen die regering en Solidariteit te fasiliteer.
Brande in Noord-Kaap geblus
Satellietbeelde sal na verwagting Woensdag geneem word om die presiese omvang van die skade vas te stel.
Departement oorweeg sluiting van Numbi-hek
Minister Lindiwe Sisulu het ook gesê die polisie sal binnekort “die regte mense” in hegtenis neem in verband met die moord op ’n Duitse toeris.
Foto’s: ‘Groot oorwinning’ teen onwettige myners
“Met dié tipe vuurwapens en amper 6 000 patrone was hierdie spul gereed vir oorlog.”
Polisievrou, haar man in motor geskiet
ʼn Polisiebeampte is dood en haar man gewond nadat hulle in hul motor geskiet is toe hulle by hul huis in Motherwell in die Oos-Kaap stilgehou het.
Johannesburgse reeksbrandstigter glo vasgetrek
“In al die voorvalle sal die verdagte by gegoede huise inbreek en nadat hy eiendom gesteel het, die huise aan die brand steek.”