“Toe inwoners Dinsdag weer water by die damwal sien oorloop, het die ergste deur hul koppe gegaan: Hier is ʼn tweede ramp op pad.”
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Delmas-plaasmoord: Slagoffer was bekende veearts
Die 72-jarige man wat op ʼn plaas tussen Delmas en Bronkhorstspruit in Mpumalanga vermoor is, het as ʼn veearts in Benoni gepraktiseer.
R1,4 miljard van Loterykommissie gebuit
“Die fondse van die NLK wat vir die mees kwesbare gemeenskappe en projekte bedoel is, is onbeskaamd deur ʼn georganiseerde sindikaat van persone gesteel.”
Man sterf toe hy drie tieners in see help
ʼn Man wat dood is toe hy gehelp het om drie tieners uit die see te red by Mnandi-strand naby Mitchells Plain, Kaapstad, is as ʼn held geloof.
Kaapse prof nie meer op Phala Phala-paneel
“Ek wil nie hê dat onnodige omstredenheid oor my aanstelling aandag weglei van die werklike kwessies op die spel nie.”
Breinkanker by Jan Bloukaas gediagnoseer
“Ek is nie bang vir hierdie gewas nie. Hy groei in my brein, nie ek in syne nie en ek weet God staan soos ʼn reus agter my.”
Geliefde boer grusaam vermoor
“Dit is duidelik dat die boer ʼn groot geveg opgesit het.”
Tiener vas ná moord op landdros
Romay van Rooyen (50) is vroeër vandeesmaand dood in haar huis in Marina da Gama naby Muizenberg aangetref.
Zuma ‘bereid’ om as ANC-voorsitter te staan
Die oudpresident sê hy is deur verskeie kaders genader om hom vir die posisie van nasionale voorsitter van die ANC beskikbaar te stel.
De Ruyter: ‘Geen towerstaf’ vir beurtkrag
André de Ruyter het vir Maroela Media gesê die kragkrisis kan veel vinniger opgelos word as die regering net sy samewerking gee.
Kuilsrivier-tragedie: ‘Hulle was ʼn liefdevolle gesin’
ʼn Buurvrou van die Van Zyl-gesin het Sondagoggend skote gehoor, maar sou nooit kon droom dit is van haar vriende se huis afkomstig nie.
Haai-aktiwiteit by Plett ondersoek
Hoewel verhoogde haai-aktiwiteit aan die Suidkus nie dié tyd van die jaar ongewoon is nie, is twee aanvalle kort ná mekaar ʼn vreemde verskynsel.
Seun ‘erg geskok’ ná gesinstragedie in Kuilsrivier
Aidan van Zyl (23) het glo na die bure gevlug nadat sy ma en suster vermoedelik deur sy pa doodgeskiet is.
‘Omgeemens’ sterf tydens haai-aanval
Kimon Bisogno (39) en haar lewensmaat was in Plettenbergbaai vir ʼn wegbreek toe die tragedie plaasgevind het.
Skieter brand los op Russiese skool
Ontstellende video’s van angsbevange kinders en onderwysers in die skool is Maandag op sosiale media versprei.
Skok ná skoolhoof se moord
Volgens inligting was Moses Kadiege gekaap en toe moontlik vermoor.
‘Sonder julle is ons niks’
Rassie Erasmus het die Springbok-ondersteuners bedank nadat amper 300 000 toeskouers die nasionale rugbyspan se wedstryde in Suid-Afrika bygewoon het.
‘Ons vorder met kragprobleem’ – Ramaphosa
“As ons net verby die mees onmiddellike krisis kyk, is daar werklike tekens van vordering en goeie redes om optimisties te wees.”
Hier is Maroela se Winterbruid!
Baie geluk aan ons Winterbruid! Sy wen ‘n wegbreek by Zimbali Lodge naby Ballito aan die noordkus van KwaZulu-Natal vir haar en haar man.
Pretorius wil pleit, staat sê ‘nee’
Corrie Pretorius van Groblersdal sal nou met sy regspan vergader oor die pad vorentoe.