Selfs toe sy siek was, kon sy haar klasmaats laat lag, vertel Helené Jansen van Rensburg se onderwysers.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Video: Vreugdevuur brand toe Bobby ‘Spoorloos’-hoofrol kry
“Ek wou nog altyd ʼn ernstige rol gespeel het en toe gebeur dit gouer as wat ek verwag het.”
Liezel Pieters oor haar liefde vir Bosveld, Afrikaans
“As ons nie vandag na ons diere gaan begin omsien nie, gaan ons dit nie eendag met ons kinders kan deel nie.”
Duur Eskom-krag ‘SEB se skuld’ – navorsing
Eskom se besluit om voorkeur te gee aan transformasie, eerder as prestasie, veroorsaak dat verbruikers gemiddeld 27% duurder vir krag betaal, het navorsers bevind.
Liggaam van Alzheimer-pasiënt by ‘gunstelingplek’ gevind
Gus Thompson is vermoedelik weens hipotermie dood. Sy familie glo egter dat hy vreedsaam gesterf het.
Matie gaan teen skorsing appelleer
Theuns du Toit se regspan meen die uitspraak is op onbewese feite gegrond.
Solidariteit se ‘omdraai-agente’ kan Eskom help red
“Ons kan nie meer in Suid-Afrika die luukse van ras bekostig nie. Ons moet nou kyk wie het die beste vaardighede wat ʼn krisis vir alle Suid-Afrikaners kan oplos.”
Oudpolisieman nie vervolg ná vrou se dood
ʼn Familielid van Maryka Kleinhans (31) sê die besluit is vir die familie moeilik om te aanvaar.
President antwoord OB oor Phala Phala
Ramaphosa het nog kans gehad om te reageer voordat ʼn dagvaarding op hom beteken is.
165 000 doen reeds aanlyn aansoek
Probleme is Vrydag glo met Google Maps ondervind, wat daartoe gelei het dat ouers nie skole kon kies nie.
Beurtkrag die naweek opgeskort
Fase 1-beurtkrag sal Vrydag nog tot middernag geld.
Spanning buite hof waar Ermelo-boer verskyn
“Dit is mos nie die aksies van ’n man wat kinders met opset wou beseer nie,” het Grobler se regspan aangevoer.
Skorsing soos ‘doodstraf’ vir Matie
Theuns du Toit het tydens ’n dissiplinêre verhoor erken dat hy voor die voorval ’n bottel en ’n half brandewyn gedrink het.
Springbok Frans Malherbe verloof
Die Springbokke se oorwinning teen Wallis is nie Frans Malherbe se enigste onlangse hoogtepunt nie.
‘Plaasjapie’: Eerste stadsjapie kry tranerige trekpas
“Ek is die persoon wat die hardste gewerk het, maar niemand het dit raakgesien nie, want hulle het klaar in die begin ʼn keuse oor my gemaak.”
Berusting 686 dae ná mynwerker verdwyn
ʼn Grootskaalse soektog is in November 2020 na Christopher Whitlow gelas ná ʼn geotegniese fout by die westelike gedeelte van die Gamsberg-myn se suidelike skag.
Jacobs se vermeende aanvaller in hof
Macebo Patrick Phunga word ook van verkragting aangekla.
GP se aanlyn aansoekstelsel reeds ’n kopseer
Teen 09:00 het talle Gautengse ouers reeds gespook om hul kind in te skryf.
Ermelo-boer het ‘duidelik probeer stop’ – verslag
“Die mielieland is dig, wat dit dus moeilik maak om te sien of enigiemand daar wegkruip of uitkom.”
‘Ek wou net my gesin beskerm’
Die man wat vyf rowers buite binnelandse sake met ʼn mes gekonfronteer het, sê hy was op dié oomblik vreesbevange.