Ramaphosa word daarvan beskuldig dat hy die etiekkode geskend het deur nie die rooftog op sy Phala Phala-plaas in Limpopo aan te meld nie.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Eskom-ooreenkoms: Só vorder onderhandelinge
“Ons verstaan die hele land hou die onderhandelinge dop aangesien dit in die openbare belang is om dit [die staking] op te los en daar is baie druk op ons om dadelik te reageer.”
Jong pa se moordenaar lank tronk toe
Die 31-jarige slagoffer was ʼn getroude pa van drie en is koelbloedig by ‘n motorhandelaar in Klerksdorp doodgeskiet.
Oscar terug in Pta-tronk na mediasiegesprek
“Daar word van gevangenes vereis om aan die slagoffer-oortreder-dialoog deel te neem as deel van hul rehabilitasiepad waarin hulle in staat is om die skade wat hulle aan hul slagoffers en die gemeenskap aangerig het, te erken.”
Opod oorweeg ondersoek na polisieoptrede by Phala Phala
Die African Transformation Movement (ATM) het in ʼn skrywe aan die direktoraat gevra om die bewerings te ondersoek dat grootkoppe in die polisiediens ʼn hand daarin gehad het om die hele voorval toe te smeer.
Beurtkrag: Fase 6 opgeskort
Die kragvoorsiener het te midde van die welkome nuus gewaarsku dat die verminderde beurtkragfases slegs is vanweë die feit dat die vraag na krag oor naweke aansienlik laer is as deur die week.
Mans wat skeidsregter by skool bydam, lewenslank van rugby verbied
Dít sluit selfs wedstryde tussen provinsiale spanne én Bok-wedstryde by stadions in die land in.
Bemiddeling tussen spogskole aanbeveel ná ‘rassevoorval’
’n Ondersoek ná die beweerde rassevoorval wat op 27 Mei tussen leerlinge van die spogskole Michaelhouse en St. John’s College plaasgevind het, is afgehandel.
‘Fase 8-beurtkrag dreig nie’ – Eskom
Hoewel Eskom die afgelope paar dae fase 6-beurtkrag ingestel het, sê die energieverskaffer dat Suid-Afrikaners nie oor ʼn algehele ineenstorting van die land se kragnetwerk bekommerd hoef te wees nie.
Pta-Wes-inwoners maak stem dik oor betogings
Die inwoners voel dat daar te min ingryping is om die situasie onder beheer te bring en eis daadwerklike optrede.
NS-treurspel: Ma steeds in psigiatriese eenheid
Die saak teen Lauren Dickason (40) is Vrydag (Nieu-Seelandse tyd) in die hooggeregshof in Christchurch voor regter Cameron Mander aangehoor.
Fase 6 nou eers weer later ingestel
Eskom sal intussen vandag amptelik sy jongste aanbod aan die vakbonde, wie se werkers al langer as ‘n week staak, ter tafel lê.
Wewenaar sal ‘nooit weer vrede hê’
“Ek het my vrou van 40 jaar in ʼn oogwink verloor,” skryf Robert Lynn oor die aand wat sy vrou, Sue Howarth, vermoor is.
Dullstroom-plaasmoordenaars gevonnis
“Ek is in my eie tronk van vrees en absolute hartseer weens die dade van geweld teenoor my en Sue.”
Mathys Roets op herstelpad ná fratsongeluk
Daar is min in die lewe wat Mathys Roets onderkry, en ’n gebreekte bobeen is nie een van daardie dinge nie.
Fase 6 nou vroeër ingestel
Lees ook hier wat die vooruitsigte van beurtkrag vir die naweek is.
Haai-aanval: Slagoffer was ‘liefdevolle man, pa en vriend’
Die man wat Dinsdag in ’n haai-aanval by Plettenbergbaai dood is, is intussen as Bruce Wolov geïdentifiseer.
DA kla ANC strafregtelik aan
Die opposisieparty sê die Zondo-kommissie na staatskaping se verslag regverdig ’n strafregtelike aanklagte en ondersoek.
Taverne-treurspel: ‘Waak teen bespiegelings’
Alle bewysstukmonsters wat tot dusver geneem is, is reeds na die polisie se forensiese laboratorium gestuur.
Kerk loop ook deur onder betogers
Inwoners van Pretoria-Wes vrees vir hul lewe weens gewelddadige betogings en sit boonop al twee dae sonder krag omdat die kragstasie aan die brand gesteek is.