Motoriste word nou aangeraai om dié roete te vermy.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Taalmonument: ‘Afrikaans bly’, sê minister
Die minister blyk om in die lig van weke lange hewige kritiek oor die beweerde naamsverandering van die Afrikaanse Taalmonument nou ’n “U-draai van 180 grade” te maak.
Hof gee Maluti-a-Phofung weer dwarsklap oor krag
Die munisipaliteit het hom nie gesteur aan die dispute wat inwoners verklaar het nie en het sonder behoorlike kennisgewing hulle krag afgesny. Die hooggeregshof het boonop bevind rekeninge wat wel uitgestuur word, is hopeloos verwarrend.
Stad beroof haweloses van komberse
Munisipale amptenare het glo haweloses se identiteitsdokumente, medikasie, geboortesertifikate en kwalifikasies “voor hul oë” vernietig.
Oud-werknemer moet opdok ná hy AfriForum bedrieg
Pieter Myburg het destyds bedrieglike kwotasies ingedien wat die organisasie eindelik meer as R400 000 gekos het.
Christia Visser spog met haar pienkvoet
“Dis onwerklik. Ek dink nie mens is ooit 100% gereed vir die groot verantwoordelikheid van ma-wees nie, maar wat ’n voorreg.”
Kaartjies vir epiese eindstryd feitlik uitverkoop
Slegs 27 500 kaartjies is weens Covid-19-regulasies vir dié epiese wedstryd beskikbaar gestel. Die provinsiale regering vra nou dat dié beleid dringend hersien word.
Plaasvoorman grusaam vermoor
Wessel Kriek moes verslae toekyk hoe die rower sy voorman wreed vermoor.
Woede oor tugstappe teen Curro-onnies wat nie inent
Sommige beskuldig die privaatskolegroep van boeliery weens sy voortgesette beleid van verpligte inenting teen Covid-19.
Ryanair doen weg met Afrikaanse vraelys
Michael O’Leary, bedryfshoof van Ryanair, het Dinsdag tydens ‘n mediakonferensie reageer op dié omstrede vraelys.
Comair se likwidasie toegestaan
Luidens hofstukke is die likwidasie nodig vir Comair om sy vloot vliegtuie, ter waarde van sowat R3,5 miljard, tot voordeel van sy krediteure te bewaar.
Kragnetwerk sukkel (weer)
Die kragnetwerk sal vanaand en oor die volgende paar swaar trek.
Swaar straf wink vir Swart namate klagte ophoop
Nóg drie klagte van bedrog teen Jaco Swart het onder Maroela Media se aandag gekom.
R7 miljard-lening vir SA se Covid-program
Die laekoste-lening vorm deel van lenings wat vroeër ook by die New Development Bank en die Internasionale Monetêre Fonds aangegaan is.
Nog oorstromings op Kaapse paaie
Enkele huise het oorstroom terwyl dakke van tydelike strukture ook ineengestort het.
Trane van verligting ná uitspraak
Ná 11 jaar het die dag waarvoor dié familie met groot afwagting gewag het, eindelik aangebreek.
Foto’s: Dié tien vroue nóg ʼn tree nader aan Mej. SA-kroon
Die top-10 finaliste in vanjaar se Mej. Suid-Afrika-kompetisie is Maandagaand in Johannesburg aangewys.
Beurtwater in Oos-Kaap om Dag Zero te vermy
Die opgaardamme is ook tans kritiek laag, met die Impofu-dam wat reeds opgedroog het.
EFF beweer ‘vroueparlementslede is aangerand’
Nosiviwe Mapisa-Nqakula, speaker van die Nasionale Vergadering, sê sy is hoogs ontsteld oor die bewerings en wil dit op skrif stel dat die feitelike omstandighede vasgestel sal word.
Niehaus, ANC-lede dien óók klagte teen Ramaphosa in
Carl Niehaus eis ook dat Ramaphosa uit sy amp bedank.