“Die mees onlangse slagoffer het verlede week haar lewe verloor toe haar motor in die dam gesink het.”
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Ramaphosa verkla ná ‘diefstal op plaas’
Die klagte hou verband met die beweerde diefstal van “meer as $4 miljoen” op Ramaphosa se Phala-Phala-wildplaas in Limpopo.
Depp verheug; Heard ‘hartgebroke’ ná uitspraak
“Die jurie het my lewe vir my teruggegee. Die doel was van die begin af om hierdie saak te bring om die waarheid te openbaar, ongeag die uitslag.”
Só lyk president se adviesraad vir swart bemagtiging
Intussen het net meer as 23 000 Suid-Afrikaners amptelik hul teenstand teen die rasgebaseerde Wysigingswetsontwerp op Gelyke Indiensneming (WGI) aangeteken in ’n petisie wat die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRR) Woensdag om 12:00 by die Uniegebou afgelewer het.
Peter de Villiers groet die politiek
Peter de Villiers wil na sy vrou se dood meer tyd saam met sy familie deurbring.
Nuwe flieks, formaat wink vir fliekNET
Oor ʼn tydperk van 18 maande het die fliekprojek meer as 80 Afrikaanse 50-minuutrolprente opgelewer wat op fliekNET uitgesaai is.
Miljarde van Gauteng se gesondheidsbegroting nie bestee
Miljarde rand is uit die Gautengse departement van gesondheid se begroting teruggegee ten spyte van hordes gesondheidsposte wat nog nie gevul is nie en talle hospitale wat vervalle is.
Slange, vlermuise laat Musina-skool sluit
Sowat 50 leerders was verlede week afwesig nadat hulle glo siek geword het as gevolg van die vlermuisbesmetting.
Twee beseer toe vliegtuig noodlanding op R44 by Stellenbosch doen
Die wrak van die ligte vliegtuig is vanoggend met paramedici se aankoms op die toneel in die middel van die besige pad aangetref.
Diereregtegroep sê Lego se plaasstelletjie ‘mislei’ kinders
“Dis tyd dat ons ophou om kinders te mislei oor die gruwels en wreedheid agter hul melkskommels en hamburgers.”
Ongeluk eis gesoute Kaapse vlieënier
Mark Sampson is dood toe sy vliegtuig tydens ʼn vliegtoertjie by die Prince Charles-vliegveld buite Harare neergestort het.
Boer van Schoemanskloof vermoor
Die verdagtes het na bewering die boer geskiet en daarna sy vrou aangerand.
Lesufi kry wind van voor oor uitlatings
Volgens Solidariteit skep die LUR deur sy uitlatings die indruk dat die regering geensins ag slaan op die uitkomste van die proses van openbare deelname wat tans aan die gang is nie.
Comair skort weer vlugte op
British Airways en Kulula.com in Suid-Afrika se vlerke is weer geknip. Dié keer in afwagting op nog finansiering.
Laer werkloosheidskoers verwelkom, maar …
Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) het Dinsdag onthul dat die werkloosheidsyfer in die eerste kwartaal van 2022 met 0,8% gedaal het en nou op 34,5% staan.
Seuns sterf in busongeluk ná hokkiewedstryd
Die ongeluk volg kort nadat die Dale College Boys’ High School twee van eerstespanrugbyspelers aan die dood moes afstaan.
Só lyk finale brandstofpryse
Die departement van minerale hulpbronne en energie het aangekondig dat 95-oktaan-petrol Dinsdag ná middernag met R2,33 per liter styg, terwyl motoriste R2,43 per liter meer…
Verwagte reuse-prysstyging vir eers omseil
Die nasionale tesourie en departement van minerale hulpbronne en energie het in ʼn verklaring aangekondig dat die heffing in Junie op R1,50 sal bly, maar van 7 Julie af na 75 sent daal.
Werkloosheidskoers daal effens
Te danke aan 370 000 nuwe poste wat in die eerste kwartaal van 2022 geskep is, het die werkloosheidsyfer met 0,8% gedaal.
Geen beurtkrag vanaand
Soos gewoonlik waarsku Eskom dat beurtkrag op kort kennisgewing ingestel kan word.