Strafregtelike aanklagte gaan intussen teen Mkhize aanhangig gemaak word.
Alles vir die sleutelwoord "Zweli Mkhize"
Nóg ʼn aantyging teen Mkhize
Die soeklig word nou op Mkhize se seun en een van die minister se eiendomme geplaas.
Ja, Digital Vibes-kontrak wás onreëlmatig – Mkhize
Mkhize ontken dat hy sy invloed gebruik het in die toekenning van die tender en sê daar is geen rede vir hom om opsy te staan nie.
Omstrede Covid-19-kontrak: ‘Mkhize moet opsy staan’
“Die ANC moet Mkhize opsy laat staan hangende die uitslag van die ondersoek teen hom. Enigiets minder as dít is verraad teen gemeenskappe wat gebuk gaan onder die uitwerking van die Covid-19-pandemie.”
Mkhize wil nie nou al sê oor omstrede kontrak
Die kontrakteur, Digital Vibes, is na bewering selfs betaal om Mkhize se mediakonferensies te skeduleer.
Hernieude vrae oor reusekontrak vir Mkhize-vertrouelinge
Miljoene rande is glo bestee aan die aankoop van luukse klerehandelsmerke, spabehandelings, huisopknappings en ander persoonlike uitgawes.
Covid-19-statistieke: Byna 300 000 gesondheidswerkers ingeënt
Nog 67 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Vrae oor vertroulikheidsklousule met aankoop van entstowwe
Dr. Zweli Mkhize het erken dat ʼn vertroulikheidsooreenkoms onderteken moes word voordat entstowwe aangekoop kon word.
Covid-19-statistieke: Byna 280 000 gesondheidswerkers ingeënt
Nog 79 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Covid-19-statistieke: Net meer as 250 000 gesondheidswerkers ingeënt
Nog 78 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Covid-19-statistieke: 510 nuwe gevalle aangemeld
Nog 55 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Planne gemaak vir nog entstowwe – kabinet
Die kabinet het ook weer die nasionale ramptoestand verleng.
Miljoene entstofdosisse op pad na SA
Dis vandag (Vrydag) presies ’n jaar sedert die eerste bevestigde geval van Covid-19 in Suid-Afrika aangemeld is.
Covid-19-statistieke: Byna 200 sterftes aangemeld
Nog 194 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Mkhize verwelkom SOE-ondersoek na tender
Digital Vibes is glo in die bestek van nege maande meer as R82 miljoen betaal om Covid-19-dienste aan die departement te lewer.
Vertrouelinge van Mkhize by tenderbedrog betrek
Die betrokke maatskappy is glo in die bestek van nege maande meer as R82 miljoen betaal om Covid-19-dienste aan die departement te lewer.
Mkhize: Volgende besending J&J-entstof die naweek al hier
Slegs 12% van die Suid-Afrikaanse bevolking het gesê dat hulle nie die entstof sou neem nie.
Foto’s: Ramaphosa, Mkhize kry Covid-19-inenting
Maroela Media was Woensdagmiddag by die Steve Biko-hospitaal in Pretoria waar van die eerste gesondheidswerkers teen Covid-19 ingeënt is.
J&J-entstof in SA; Mkhize gooi wal oor entstofprogram
Die J&J-entstof het Dinsdagaand laat in Suid-Afrika aangekom nadat dr. Zweli Mkhize vroeër die dag meer besonderhede oor die land se entstofprogram bekend gemaak het.
Covid-19-statistieke: Meer as 3 000 nuwe gevalle
Nog 276 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.