Oudpres. Thabo Mbeki het die afgelope week verskeie omstrede stellings rakende oudpres. Jacob Zuma, die Suid-Afrikaanse Inkomstediens en Eskom gemaak.
Soekresultate vir: pretoria
Krulkop-skoonheid Anke oor ‘Die Kaplyn’, Mej. SA-reis
Mej. SA se Anke Rothmann gesels met Maroela Media oor haar rol in Die Kaplyn, haar onlangse verlowing en die besluit om aan Mej. Suid-Afrika deel te neem.
Pretoriase sanger sterf ná weke in hospitaal
Van Heerden het in ʼn plasing op Facebook vertel dat hy tydens ʼn kuier saam met ʼn groep vriende om ʼn kampvuur stories uitgeruil het, toe hy oor ʼn steen struikel en rug eerste in die vuur geval het.
Pretoria-adjunkhoof, dogter sterf in motorongeluk
“Laerskool Tuinrand se harte is stukkend.”
Kyk: Sesjarige blitsig op BMX
Nathan Brits het onlangs van Zimbabwe teruggekeer, waar hy ʼn eerste plek in die BMX Afcon-kampioenskap verwerf het.
Laaste kans om jou liedjieskryfdroom waar te maak
As jy nog altyd liedjies wou skryf, is dit nou jou kans! Hier is ʼn spesiale aanbod.
Miljoene glo geëis ná neef, niggie se ontvoering
Die ontvoerders van ʼn neef en niggie van Noordwes het onderskeidelik R50 en R60 miljoen geëis vir hul vrylating.
Aitsa-toekennings kondig nuwe kategorie aan
“Dikwels haal musiek in hierdie genre nie die meeste stromings of luistersyfers nie, maar die besondere gehalte daarvan noodsaak behoorlike erkenning by wyse van ʼn spesiale Aitsa-kategorie.”
‘Dit lyk glad nie soos ʼn ouetehuis nie!’
Amoré Bekker beskryf die Celebration-aftreelandgoed in Randburg as “Johannesburg se besbewaarde geheim”.
Twee pekelpennies veroorsaak penarie op ‘Plaasjapie’
“As sy vir my kyk, sien ek letterlik duiweltjies daar hardloop.”
Alouette II vs. Gautrein …
Hoewel jy dalk nie met ʼn helikopter na die lugmag se jaarlikse skou in Pretoria gekarwei kan word nie, kan jy die Gautrein en sy busse (effens stadiger, toegegee) hierdie naweek vir seker gebruik om jou besoek aan die lugskou veel makliker te maak.
Thys die Bosveldklong: ‘Sy kop bly sterk, hy baklei hard’
“Hy sou na ʼn ander hospitaal oorgeplaas word, maar hy is te swak om oorgeplaas te word.”
Zuma was ‘wolf in skaapklere’ – Mbeki
Oudpres. Thabo Mbeki verwerp enige stellings dat die ANC-regering die afgelope 30 jaar “heeltemal misluk” het in sy taak om Suid-Afrika te regeer. Hy pak die skuld vir talle van die land se probleme grootliks op oudpres. Jacob Zuma.
Engelbert Humperdinck gou in SA te sien
Bespreek nou jou kaartjies vir die Britse musieklegende Engelbert Humperdinck se The Last Waltz-swanesangtoer.
Gaan op jou knieë vir gesonder gesinne, vra Dameskring
“Ons glo ʼn gesin is een van die kosbaarste geskenke wat ʼn mens van God kan ontvang.”
Bekende joernalis, skrywer sterf ná kankerstryd
Steenkamp se dood kom slegs twee dae ná die begrafnis van haar ma, Petro Steenkamp, Dinsdag in Pretoria.
Die (ge)val van Hansie se tande
Die dorpie Prins Albert is deurweek met geskiedenis.
Macky-die-hen se kekkel is terug
Vir iemand anders is dit dalk net nog ʼn hoender, maar vir Shalane Botha is Macaroni ʼn geliefde troeteldier. En Botha ontsien geen moeite nie om haar geveerde hennetjiekind in topkondisie te hou.
Oudspeler meen Iere kan tam in SA wees
“Ek dink Ierland kan moeg wees wanneer hulle na Suid-Afrika toer. Maar in dieselfde asem is daar ook ʼn paar nuwe gesigte in die groep en ons spog met briljante afrigters,” het Gordon D’Arcy gesê.
Ma pleit ná RSV-diagnose: ‘Hou siek kinders tuis’
“Ek sal nooit weer net ‘aanneem’ wanneer dit by siektes kom nie. Ons plaas mekaar se kinders in gevaar as ons speel met hulle gesondheid.”