Die beoordeling van lede is gedoen op grond van watter ondersoeker die beste vonnisopleggings in hul sake behaal het.
Soekresultate vir: pretoria
Liggame gekry toe brandweer man uit hyserskag red
Die betrokkenes het ’n opening deur ʼn kelderdeur gesny en ’n trapleer is gebruik om toegang tot die beseerde slagoffer te kry.
‘Onderteken NGV, en hofstukke sal volg,’ maan Solidariteit
“Die NGV-wetsontwerp is populisties, irrasioneel en onbekostigbaar. Om die hele land se gesondheid in die gevaar te stel, ter wille van stemme, is geweldig roekeloos.”
Kan Suid-Afrika koalisie?
ʼn Ander moontlikheid (wat nog nie in die media baie oorweging geniet het nie) is die moontlikheid dat die ANC nie in die twee weke wat daarvoor toegelaat word, ʼn koalisieooreenkoms gesluit kan kry nie.
Ramaphosa onderteken Woensdag omstrede NGV-wetsontwerp
Talle organisasies het ook reeds aangedui dat hulle gereed is om die wetgewing in die hof te beveg, sou dit deurgevoer word.
Pretoria FM se winterprojek bied lafenis vir Wollies-diereskuiling
Bakkies, bussies en vragmotors vol komberse, speelgoed, honde- en katkos is Vrydag by die Wollies-diereskuiling in die Noorde van Pretoria afgelaai.
Petisie teen Bela by parlement ingedien
“Ons sien Bela as ʼn daad van aggressie teen die Afrikaanse gemeenskap,” sê Hermann.
Al wat jy sien is die Bulletjiemasjien!
“Toe al die Bulletjies ʼn draai kom maak het om ʼn foto saam met die Superrugby Unlocked-trofee te neem, het ek juis gedink dat daar heel waarskynlik ʼn paar toekomstige Springbokke onder hulle is.”
Foto’s: Verpleegpersoneel reg oor land gevier
Soms is ʼn blaaskans in ʼn sonkol met ʼn lekker koppie koffie in die hand al wat ʼn verpleër begeer.
Ma-en-dogter-band dié sakevroue se suksesresep
Daar word dikwels gesê dat mens sekere goed liefs nie met besigheid moet meng nie, en een daarvan is familie. Vir dié vroue is moederskap egter juis een van die pilare van hulle suksesvolle sakeondernemings.
11 verbind met ysterpenne op die pad
Die polisie het elf verdagtes aangekeer wat verbind word met ysterpenne wat geplaas is op paaie in Pretoria.
Bulls los byna deur oop vir Warriors
Glasgow Warriors-terugvegpoging of te not; die Bulls het waardevolle punteleerpunte op Loftus Versfeld bymekaar gemaak.
Marco en Ruan terug op Loftus
Die Pretorianers het tans 51 punte op die amptelike punteleer, terwyl Glasgow Warriors (58 punte) tans die algehele voorlopers is.
Kiwi-kaanse skoonheid Mej. Nieu-Seeland gekroon
“Ek is verby trots op wat ons die afgelope vyf maande bereik het. Ek is opgewonde om te sien wat die toekoms inhou.”
Vakante pos: Webontwikkelaar
Maroela Media is op soek na ’n webontwikkelaar om sy digitale platforms, bemarking en prosesse te ondersteun, deur die ontwikkeling en instandhouding van webgebaseerde oplossings.
Luister: Wilma sing oor rolprentromanse in ‘Koebaai aan my hart’
Haar debuutenkelsnit, “SySoen”, het ʼn jaar terug sy buiging op die Maroela Media Top-20-trefferparade in die no. 1-posisie gemaak en het sedertdien goue status bereik.
Foto’s: Hemelvaart gevier met fakkels, vliegduiwe
ʼn Skool in Pretoria het vanjaar ʼn allemintige vyf ton klere ingesamel wat aan behoeftiges geskenk sal word.
FAK vier 99 jaar van Afrikaans in styl
“Afrikaans is soos ʼn klomp klein stroompies wat uit verskeie plekke saamgevloei het en ʼn magtige rivier hiér aan die suidpunt van Afrika geword het.”
Geniet jou aftrede by dié aftreelandgoed met sy Bosveld-tema
Bergvallei-aftreelandgoed is geleë in die heerlike Bosveld-klimaat van die noordooste van Pretoria langs ’n 18 hektaar-natuurpark waar inwoners gereeld kleinwild en ’n verskeidenheid voëls te siene kry.
Een doodgeskiet ná rooftog by Centurion-sentrum
Die verdagtes het die Marlboro-afrit geneem en op die Ou Pretoria-pad verder gejaag waar die bestuurder van die wegkommotor beheer oor die voertuig verloor het. Desondanks het hulle steeds op die beamptes gevuur terwyl hulle die voertuig agtergelaat het.