Daar is al meer berigte dat die land se Covid-19-gevalle weer begin toeneem en dat ʼn strenger inperking oorweeg kan word.
Gewelddadige betoging by De Doorns
Die N1 is steeds gesluit.
EFF ontwrig openbare sitting oor onteiening
Pemmy Majodina , hoofsweep, sê die EFF voer aan dat hy mense se aspirasies verteenwoordig, maar dat anargie en ongebreidelde wetteloosheid gesien kan word in die manier waarop die EFF private ondernemings ontwrig en grond onwettig beset.
Man vas ná gru-ontdekking
Die polisie is Sondag weer na die gebied ontbied nadat ʼn verbyganger ʼn vlak graf in ʼn oop stuk veld ontdek het.
Agrizzi-borgtogaansoek nou na hooggeregshof
Agrizzi staan saam met die oud-ANC-LP Vincent Smith tereg op aanklagte van korrupsie en bedrog. Hy het Smith glo omgekoop om te help verseker Bosasa kry winsgewende staatstenders.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers effens hoër
Nog 24 sterftes is bevestig.
Fietsryer in hospitaal ná aanvaller toeslaan
Die voorval het Vrydagoggend in die omgewing van Schoenmakerskop plaasgevind.
Konferensie bring navorsers wat diereklanke ondersoek byeen
Onderwerpe soos hoekom diere sing, waarom klank belangrik is vir visse, en of ʼn baba se huil iets spesifieks beteken sal op dié konferensie bespreek word.
Dertien dood in twee ongelukke in Noordwes, KZN
Drie vroue het onherkenbaar verkool toe hul motors kort ná die ongeluk in vlamme opgegaan het.
Nóg vyf vas wat motoriste op R80 voorlê, beroof
Die rowers lê niksvermoedende motoriste en verbygangers op die roete voor en bestook hulle soms met klippe, waarna die slagoffers beroof word. Minstens een slagoffer is in een van die voorvalle vermoor.
Waarnemende president, nóg vyf bedank uit KSA-raad
Die beleërde Krieket Suid-Afrika het Sondag ʼn rits bedankings gesien.
Bloedvlekke, liggaam onder beddegoed ná moord op Viljoenskroon-kleinhoewe
Die polisie het die man se liggaam op ʼn bed aangetref. Hy was met beddegoed bedek en talle bloedvlekke kon gesien word.
‘Panda’ wil nou wêreldwyd teen inperking veg
“Grendelstate blyk aansteeklik te wees.”
Lys van plase vir grondhervorming ‘veroorsaak paniek’
Die DA sê die insluiting van ʼn boer soos David Rakgase se plaas is “raaiselagtig en grens aan kwaadwillige viktimisering”.
Verkeersbeamptes vas wat glo omkoopgeld vra
Die bedrog en korrupsie by die Lekwa-lisensiedepartement het die staat vermoedelik reeds meer as R50 miljoen in onbetaalde geld en boetes gekos.
Verkeersbeamptes vas wat glo omkoopgeld vra
Die bedrog en korrupsie by die Lekwa-lisensiedepartement het die staat vermoedelik reeds meer as R50 miljoen in onbetaalde geld en boetes gekos.
Brande in Vrystaat dwing boere ‘op hul knieë’
“Na afloop van die Senekal-tragedie het die brande boere naby breekpunt gebring, maar die bykans ongekende openbare steun was ʼn keerpunt.”
Suid-Kaap se bergplante floreer ná winterreën
“Daar is egter steeds die gevaar dat die honderde hektaar indringerplante ʼn herhaling van die 2018-brande in die Outeniekwaberge kan veroorsaak.”
Polisie lê beslag op miljoene se vervalste note in Pta
Polisielede is na die gastehuis waar een van die mans summier die hasepad gekies het.
Tussenverkiesing in Tshwane op regsadvies uitgestel
Die hofsaak ter sprake is die voortslepende een waarin die DA aanvoer die besluit deur die Gautengse LUR vir samewerkende regering, Lebogang Maile van die ANC, om die metroraad te ontbind, was ongeldig.