’n Pa en seun is onder andere die betrokke dag hardhandig deur vredesbeamptes van die KwaDukuza-munisipaliteit hanteer waarna die pa in hegtenis geneem is.
Driejarige ná aardbewing uit puin gered; dodetal styg
ʼn Driejarige dogtertjie is Maandag in Izmir in Turkye uit die puin van ʼn ineengestorte gebou gered, amper drie dae ná die aardbewing in die Egeïese See.
‘Here, help ons’, bid vrou tydens aanval
“Ek het eers ʼn besem op hom stukkend geslaan en toe ʼn tuinstoel gegryp, enigiets wat ek in die hande kon kry.”
Nuuskommentaar: Boere kry bokse vol hoop
Die brande in die Oos-Vrystaat het, soos enige ander droogte of ramp wat boere tref, ons elkeen se hart aangegryp.
Drie vas ná moord op KZN-sakeman
Die jong sakeman se pa is in ʼn koelkamer toegesluit nadat hy ook met ʼn mes gesteek is.
Gesin gebroke na seun (19) se dood
“Ek sien hom in alles. Ek soek hom in almal. As ek hier uitry, soek ek na my kind en dan tref dit my elke keer: My kind is weg.”
Nóg swaar reën vir noorde voorspel
Die weerdiens voorspel van Woensdag wydverspreide reën vir bykans die hele land.
Matrieks met koors sal wel mag skryf
Volgens die departement van onderwys het hy, nadat deskundige advies van die departement van gesondheid ingewin is sy skryfprotokol gewysig.
Tiener van moord aangekla
ʼn Woedende skare het om die jong slagoffer se liggaam saamgedrom.
Gemeenskap neem reg in eie hande ná moord op meisie
ʼn Groep lede van die gemeenskap het na bewering die man agternagesit, aangerand en toe vermoor.
Britte weer ingeperk
Die maand lange inperking in Engeland wat dié naweek deur premier Boris Johnson aangekondig is, kan selfs nog verleng word.
Comair vlieg dalk weer binnekort
Die lugredery Comair het gesê twee belangrike mylpale is die afgelope week met sy sakereddingsplan behaal.
Drie sterf in botsing
“By ons paramedici se aankoms op die toneel het hulle ʼn erg beskadigde BMW aangetref.”
Jongste Covid-19-statistieke bekendgemaak
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Aardbewing: 70-jarige ná 33 uur van onder puin gered
Die dodetal staan nou op 62.
Veiligheidswagte vas ná transitoroof wat lewe van insleep-man eis
Die veiligheidswagte van die geteikende geldwa is in hegtenis geneem.
Minder mag aan die staat, sê Steenhuisen ná sege
John Steenhuisen is Sondag as die DA se nuwe leier aangekondig.
Ses verdagtes in aanhouding ná ‘terreuraanval’ in Nice
Daar word vermoed dat die aanvaller slegs twee dae voor die aanvalle Nice via Italië binnegekom het.
Twee gevonnis wat afleweringsvragmotor kaap
Die afleweringsvragmotor is verlede jaar gekaap terwyl dit brood by ’n supermark afgelewer het.
Man steek glo 2 met swaard in Kanada dood
Die aanvaller het Middeleeuse klere aangehad ten tyde van die aanval.