Die bedrae ter sprake was minder as R500 000 en die departement het dit dus nie op tender beskikbaar gestel nie.
Soektog na mynwerkers by Gamsberg duur voort
Agt mynwerkers is reeds Dinsdag na veiligheid gebring.
Matriekvraestel in agt provinsies lek uit
“Ons het aanvanklik gedink dat die uitgelekte vraestel beperk is tot slegs ʼn handvol leerders, maar het teen 12:30 oproepe van Limpopo en Gauteng ontvang dat leerders in besit van die vraestel op hul selfone is.”
Solidariteit hof toe oor Comair
“Dit is nie moontlik om ons lede se werk te beskerm as die werkplek nie meer bestaan nie.”
Bushiri-egpaar in Malawi aangekeer
Bushiri, leier van die Enlightened Christian Gathering Church (ECG), het vroeër aangekondig dat die egpaar by die Malawiese polisie gaan aanmeld om die verloop van gebeure te verduidelik.
Taxi-optrede veroordeel
Die verkeerspolisie sê taxi-operateurs het alternatiewe opsies wat hulle kan ondersoek om hul griewe te lug, pleks daarvan om paaie en mense se lewe te ontwrig.
Bushiri gaan by Malawiese owerhede aanmeld
Bushiri sê hy het nie net na Malawi gegaan om politieke ingryping te vra nie, maar ook om geregtigheid ingevolge Malawi se grondwet te vra.
Tiener aangehou toe rowers toeslaan
Die polisie in Port Elizabeth moedig inwoners aan om paraat te wees wanneer hulle by hul huise se hekke in- en uitgaan.
Nóg ’n slag vir biskop wat konkel met HOP-huise
Die biskop het die geld gebruik om luukse voertuie en ʼn verband van R1,4 miljoen te vereffen.
Hierdie dele van Vrystaat sonder krag
Kabeldiefstal en ’n fout op ’n toevoerkabel het duisende Vrystaatse inwoners Woensdag sonder elektrisiteit gelaat.
Voormalige Transnet-hoë se bates na staat
Die bates sluit in 35 luukse voertuie en vyf eiendomme, waaronder twee plase.
Só lyk Zuma se strategie teen Zondo-kommissie
Die kommissie het aangevoer die publiek moet weet wat Zuma se rol was tydens die staatskaping wat onder sy bewind plaasgevind het.
Besoek dié nasionale parke nou gratis
Besoekers het van 16 tot 20 November gratis toegang tot uitgesoekte nasionale parke vir die heeldag.
Foto’s: Geweld, verkeerschaos wyl taxi’s staak
Enorme verkeersontwrigting is oor groot dele van die hoofstad aangemeld en talle mense kon glad nie by die werk aanmeld nie.
EFF-LP verkla oor neerhalende opmerkings
Mazzone sê die DA vind dit ironies dat die EFF hom altyd oor rassisme uitlaat sonder om aandag aan rassisme in sy eie kamp te gee.
Zim-skool gesluit ná 100 leerders positief vir Covid-19 toets
Die regering van Zimbabwe is op hul hoede vir ʼn tweede golf Covid-19-gevalle.
Zondo sê vanoggend oor Zuma-aansoek
Adjunkhoofregter Raymond Zondo het Maandag ontken dat hy en Jacob Zuma vriende is.
NSFAS in hof gedaag oor kansellasie van beurse
Solidariteit Jeug het hofstukke op die nasionale finansiële hulpskema vir studente (NSFAS) beteken.
Nuuskommentaar: Herbesinning oor die media
As die mensdom een ding vanjaar geleer het, is dit dat ’n behoorlike, omvattende herbeoordeling van die media nie langer uitgestel kan word nie, want hoe langer die uitstel, hoe langer gaan die uitskel agterna voortduur.
Beneweld, verdwaas, besteel
“My storie klink ‘weird’, ek weet. Hulle het my nie vasgedruk en my seergemaak en my goed gesteel nie. Maar ek was nié by my volle bewussyn nie.”