Die bestuurder van ’n vragmotor is by die Beitbrug-grenspos voorgekeer.
Bewaarder in Krugerwildtuin steeds vermis
“Daar is deurnag na die wildbewaarder gesoek, maar sonder sukses.”
Christine Barkhuizen-Le Roux sterf op verjaardag
Die skrywer, digter en vertaler Christine Barkhuizen-Le Roux is Woensdag, op haar 61ste verjaardag, dood.
Drama by Zondo-kommissie
Adjunkhoofregter Raymond Zondo het uitspraak gelewer nadat oudpres. Jacob Zuma vroeër gevra het hy moet homself onttrek omdat hulle vriende sou wees en omdat Zondo bevooroordeeld teenoor hom sou wees.
Drie kinders dood in ou motor aangetref
’n Boetie en sussie en dié se maat het in die voorval omgekom.
Koste van minister se Zim-vlug onthul
Die minister wou nie verdere verduidelikings oor die bedrae gee nie, omdat die saak deur die openbare beskermer ondersoek word.
R20 vir kind ná verkragting
Die meisie het later onthul dat sy vantevore ook deur die buurman verkrag is.
Vetkoek Maleis-man rig glo wapen op inspekteurs
Die eienaar het die deure begin toeslaan, na die agterkant van die restaurant gegaan en teruggekom met ‘n vuurwapen wat hy op die inspekteurs gerig het.
Leerders geskors ná straatgeveg
Die meerderheid van die betrokke leerders het intussen positief getoets vir daggagebruik.
Tjekboek se dae amptelik getel
Tussen September verlede jaar en September vanjaar het die gebruik van tjeks met 52% afgeneem.
Twee sterf in skietery op polisie
Die voertuig is kort tevore by die lughawe gesteel.
Afslaer steel munisipaliteit se geld
Hy moes die munisipaliteit se bates opveil, maar ʼn groot bedrag geld het uiteindelik in sy eie sak beland.
Brackenfell: EFF wil nie vergader oor griewe
“Hulle enigste oogmerk is om te intimideer en onderrig te ontwrig.”
Covid-19-statistieke: 2 888 nuwe gevalle
Só lyk die jongste Covid-19-syfers.
Skote klap by huis in KZN
Die skietery het na bewering tussen ’n groep insleepvoertuigoperateurs en die familie van ’n duikklopper plaasgevind.
Sewende verdagte vas ná moord op tiener
Altesaam sewe verdagtes is al vasgetrek in verband met die moord op Jordan Moore.
Twee lewenslank tronk toe vir moord op Vrystaatse boer
Mazibuko se dogter het op sy lewelose liggaam afgekom.
Vrou ná taxi-aanval: ‘Ek het verbete terugbaklei’
Die vrou vertel die taxi’s, met toegeplakte nommerplate, het reg rondom haar voertuig stilgehou en sy kon nêrens heen ry nie.
Man kritiek ná voertuig teen berg afgly
Die man het ernstige beserings opgedoen toe sy voertuig teen die berg afgegly het.
Redakteursforum bekommerd oor onbestendige SAUK
Die organisasie sê hy neem met kommer kennis dat joernaliste in talle nuuskantore bloot nie vervang word nie, wat lei tot gebrekkige vermoë om nuusgebeure landwyd te dek.