Die regering van Zimbabwe is op hul hoede vir ʼn tweede golf Covid-19-gevalle.
Zondo sê vanoggend oor Zuma-aansoek
Adjunkhoofregter Raymond Zondo het Maandag ontken dat hy en Jacob Zuma vriende is.
NSFAS in hof gedaag oor kansellasie van beurse
Solidariteit Jeug het hofstukke op die nasionale finansiële hulpskema vir studente (NSFAS) beteken.
Nuuskommentaar: Herbesinning oor die media
As die mensdom een ding vanjaar geleer het, is dit dat ’n behoorlike, omvattende herbeoordeling van die media nie langer uitgestel kan word nie, want hoe langer die uitstel, hoe langer gaan die uitskel agterna voortduur.
Beneweld, verdwaas, besteel
“My storie klink ‘weird’, ek weet. Hulle het my nie vasgedruk en my seergemaak en my goed gesteel nie. Maar ek was nié by my volle bewussyn nie.”
Vroue vas wat gekaapte vragmotor glo stroop
Die polisie het die verdagtes sien weghardloop van ʼn vragmotor wat langs die pad gestaan het.
Ramaphosa praat met aangewese pres. Joe Biden
Die president het gesê hy sien uit na ʼn sterk vennootskap tussen die VSA en Afrika.
SA paai oor vertraging van Malawiese vlug
Die departement sê die vertraging van die vlug was ‘ongelukkig en onvermydelik’.
Covid-19-statistieke: 119 bykomende sterftes
Landwyd is daar in hierdie stadium 37 003 aktiewe gevalle van die virus.
Departement het geweet Bushiri’s is vlugrisiko – Motsoaledi
Minister Aaron Motsoaledi moes Dinsdag pa staan en verskeie vrae beantwoord omtrent die Bushiri’s se vlug landuit.
Rower deur makkers agtergelaat, vasgetrek
Die winkelassistent wou egter nie bes gee nie en twee van die verdagtes het by die winkel uitgehardloop – sonder hul derde makker.
Geen kommer oor Koeberg ná aardskudding
Die Koeberg-kragsentrale is ontwerp om veel erger aardskuddings te weerstaan as dié een van Dinsdagoggend.
Tuinroete nou brandpunt vir Covid-19
Daar heers veral kommer oor George, Knysna en Bitou.
Video: Bakkie erg beskadig toe trekkerband ontplof
ʼn Beampte van ʼn veiligheidsmaatskappy was besig met ʼn patrollie in die gebied toe hy skielik ʼn ontploffing gehoor het.
Twee mynwerkers soek ná voorval by sinkmyn
Agt mynwerkers is reeds na veiligheid gebring.
Agt maande oue baba sterf ná aanranding
Die baba het kopbeserings, inwendige beserings, kneusplekke en bytmerke opgedoen voor sy dood.
Liggaam in rivier naby Bloemfontein gevind
Die man kon nog nie geïdentifiseer word nie.
Brackenfell: Beroep op polisie én kalmte
“Dit is duidelik ʼn poging om die skool te intimideer en maak inbreuk op die regte van leerders wat eksamen skryf, veral ons matrieks.”
Vermoorde Philippi-tiener ook verkrag
Die meisie se naakte liggaam is op 20 Junie in ʼn grasveld gevind.
Kommer oor trosuitbrekings in Oos-Kaap
Die provinsie het op ʼn week-tot-week-grondslag ʼn styging van 50% in bevestigde Covid-19-gevalle gehad.