“Ek dink nie ons kultuur maak kinders meer groot om hard te werk nie. Die ywer is net nie meer daar nie,” het verspringlegende Carl Lewis gesê.
Lees meerLeinster nog nie afgeronde produk – Nienaber
“Ons het die Saints-wedstryd saam met die spelers hersien en daar is eerlikwaar nog ’n hele paar fasette van die spel waarin ons kan verbeter.”
Renjaers hou Yanks vasgenael voor kassie
Meer as drie miljoen Amerikaners het Sondag die F1-aksie in Miami op hul TV’s gevolg. Dit is die meeste kykers nóg uit die VSA.
Plaaslike motorfietsjaer gaan op groot verhoog jaag
“Ek is gereed om my land trots te maak,” het Nicole van Aswegen gesê. Dié Suid-Afrikaner gaan binnekort aan die FIM-motorfietswêreldkampioenskap vir vroue deelneem.
Lions wil in uitspeelwedstryde brul
“Ons topagtdroom is nog lewend en dit is iets waarvoor ons baie hard werk.”
Stubbs verdien kans in Protea-elftal
Tristan Stubbs se IPL-spelpeil moet beslis die aandag van die Protea-keurders trek en met die T20-Wêreldbeker om die draai, kan hy bykomende slaankrag aan die Suid-Afrikaners se kolflys verleen.
Vroueskeidsregter maak geskiedenis in Bloem
Hollie Davidson van Skotland sal die eerste vroueskeidsregter word om in beheer van ʼn Springboktoets te wees.
Kyk: Jesse laat wiel doellyn toe
Jesse Kriel het sy driedrukvaardighede die afgelope naweek in Japan uitgestal toe hy ʼn uitstekende individuele lopie in die hoekie afgerond het.
Jong Bokke te lig bevind teen Aussies
Die Suid-Afrikaners het ʼn slordige wedstryd met 24 – 19 verloor en dit was veral hul afronding- en hanteerwerk wat hulle in die steek gelaat het.
Grobbelaar bly by Blou Bulle
Johan Grobbelaar sal tot in Junie 2027 nog in die Jakarandastad sy rugby speel.
Max ‘bly’ om tweede viool teen Lando te speel
“Ek is natuurlik nie baie gelukkig met my eie vertoning nie, maar ek is baie bly dat Lando my geklop het. Hy het dit verdien.”
Nadal gereed vir Rome-terugkeer
Rafael Nadal het reeds tien keer met die louere in die Italiaanse Ope weggestap.
Blitsbokke móét weer uitklophou kan plant – Snyman
“Jy kan nie vir vyf minute speel en dan gaan lê nie.”
SA se 4×400-manne kwalifiseer vir Spele
Die Wêreldaflosbyeenkoms in die Bahamas het Suid-Afrika se eerste medalje opgelewer sedert Yokohama in 2019, toe die mans-4×400 m-span silwer gewen het.
Sporttoekennings: Bokke net waar jy kyk
Die agt toekennings is ʼn verbetering op rugby se vorige beste vertoning (vyf toekennings in 2022) en is volgens SA Rugby bes moontlik die meeste wat ʼn enkele sportsoort in die 17 jaar lange geskiedenis van die toekennings nog ingepalm het.
Oorwinning vir Taylor Pendrith in Texas
Dit was sy eerste oorwinning in die reeks nadat hy reeds in 74 toernooie afgeslaan het.
Olike Rublev swaai nogtans tennissepter in Madrid
“Ek het seker vir die laaste vier nagte nie ʼn oog toegemaak nie. Ja-nee, dit is die trotsste titel van my loopbaan.”
Lando eerste oor eindstreep in Miami
“Dankie tog, dit is hoogtyd!” het Lando Norris ná afloop van die wedren gesê. Dit was sy eerste oorwinning in 110 probeerslae.
IPL-reeks geen goeie leesstof
Met nog net twee wedstryde vir elke span oor voordat die uitspeelrondes begin, het die Proteas nog nie juis die wêreld aan die brand geboul of gekolf nie.
Plum meen Sharks slaag karaktertoets
“Ons het doodeenvoudig geweier om handdoek in te gooi. Dit is die pad wat ek saam met hierdie span wil stap. Ons mag dalk ʼn wedstryd verloor, maar dit is nooit oukei om net op te gee nie.”