Die verkoolde liggame van twee volwassenes en ʼn kind, vermoedelik 13 jaar oud, is Maandagoggend in ʼn veld buite ʼn luukse gholflandgoed in Centurion gevind.
Alles vir die maand Junie 2017
Woord van die week: smeergeld
Die WAT Woord van die week is “smeergeld”
SA wonderwerker se ‘kuierklub’ buit VSA-titel
Min mense sal dit anders as ʼn wonderwerk beskou om ʼn kuierklub binne ʼn enkele seisoen tot Amerikaanse kampioen op te hef.
[Foto] Selfs tornado keer SA man nie om gras te sny
“Dit lyk baie nader as jy op die foto kyk, maar dit was eintlik verder weg gewees. Wel … nie baie ver nie, maar ver genoeg van ons af,” het hy geterg. “Ek het ʼn ogie daarop gehou.”
Vandag se sportnuus
Die Franse Ope se agste dag is gister op Roland Garros afgehandel.
Twee babas sterf toe verwarmer ontplof
“Ons kon nie regtig met die ma’s gesels nie, hulle was te emosioneel.”
Twee in hof ná wrede NW-plaasaanval
Twee mans, onderskeidelik 21 en 24 jaar oud, verskyn na verwagting vandag (Maandag) in die Delareyville-landdroshof in verband met die wrede aanranding en verkragting van Blackie van den Berg (61) op haar plaas tussen Sannieshof en Ottosdal in Noordwes.
Een dood, 10 beseer in trompop botsing
ʼn Man is dood en tien mense beseer toe ʼn bakkie en ʼn motor Sondagaand in Carletonville in Gauteng reg van voor gebots het.
Nuuskommentaar: Van Zille tot Zuma, dit woel in Gupta-Afrika
Moet die lewensvatbaarheid van ’n land op die spel geplaas word deur spoke van die verlede op te roep om leiersposisies te konsolideer? Met die oproep van hierdie spoke, soos kolonialisme en slawerny, kan huidige kwessies maklik so skeefgetrek word dat minder ernstige kontemporêre skeeftrappe so uit verband geruk word dat dit ’n sluier trek oor die werklike groot vergrype.
[Resep] Kontinentale vingers
Sit dié koekies voor saam met ʼn lekker koppie tee.
SAPD straal van trots oor sersant Gift
“Ons is uiters trots om lede van sers. Kelehe se kaliber in ons range te hê.”
Ma en dogter (3) ‘brutaal aangerand’
Bekommerde bure het die vrou Saterdag by haar huis gaan soek en toe sy nie op kloppe aan haar deur reageer nie, het hulle die huis binnegegaan.
OB sal wagte vir Dlamini-Zuma ondersoek
“Die Dlamini-Zuma BBP-skandaal is ʼn bewys dat die ANC kies om hul eie leiers te beskerm eerder as hul landsburgers wie hulle veronderstel is om te beskerm teen die kriminele bedreigings elke dag in hul huise en op straat.”
Gelykheid voor die reg
Wat word dan van neutraliteit? Wat word van onpartydigheid? Moet geregtigheid nie blind wees nie?
Gedagte vir die dag: Bywoners en vreemdelinge
Julle is nie meer ver van God af nie, nie bywoners nie, maar lede van die huisgesin van God. (Efesiërs 2:19)
WP bly die span om te klop
Die Westelike Provinsie bly die span in die Supersportreeks om te klop.
Anderson in laaste 16; Nadal op koers na tiende titel
Met Rafael Nadal en Caroline Wozniacki onder die eerste spelers wat reeds deur is na die kwarteind, is daar vir Suid-Afrika die goeie nuus dat die Suid-Afrikaner Kevin Anderson na die laaste 16 van die Franse Ope-tennistoernooi deurgedring het.
Junior Bokke byt voorlangs vas, druk ses keer in goeie sege
Dit was stukke beter, veral met die bal in die hand, toe die Junior Springbokke Sondag in Tbilisi die tuisspan Georgië met 38-14 geklop het.
‘Gupta e-posse lyk eg’
Blade Nzimande het gesê hy vind dit baie interessant dat niemand nog na vore gekom het om te sê die e-posse is vals nie.
Tafelberg-lyk: Vrou se identiteit bekend
“Haar warmte en volgehoue ondersteuning sal gemis word deur almal wat haar geken het.”