Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge, het Dinsdag ʼn beroep op Suid-Afrikaners gedoen wat oorsee reis, veral na China, om seker te maak hulle het voldoende reisdokumente en visums.
Lees meerAlles vir Dinsdag 18 Desember 2018
Jhb-burgemeester besorg oor vervalste goedere
Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, het Dinsdag gesê hy is besorg oor fabrieke oor Johannesburg heen wat steeds vervalste goedere vervaardig.
Departement moet opdok ná ‘kwaadwillige saak’ teen boer
Die sakeorganisasie Sakeliga het ʼn Noordwes-boer bygestaan om van die regskostes te verhaal wat hy moes aangaan om ʼn kwaadwillige eis deur werkers oor beweerde verblyfregskendings af te weer.
Sewe by munisipaliteit afgedank oor tenderbedrog
Rustenburg-munisipaliteit in Noordwes het sewe werknemers afgedank in verband met die onreëlmatige toekenning van tenders.
Oud-Prasa-hoof wil koerant en Prasa vir R20 miljoen dagvaar
Collins Letsoalo, voormalige waarnemende uitvoerende groepshoof van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa), het Dinsdag gesê hy wil die organisasie, die Sunday Times-koerant en ander individue dagvaar vir ongeveer R20 miljoen vir naamskending en bedrog.
Drie vas ná plaasaanval in Bethlehem
Drie persone, ʼn vrou en twee mans tussen 28 en 31 jaar oud, sal binnekort in die Clarens-landdroshof in die Vrystaat verskyn op aanklag van die besit van ʼn onwettige vuurwapen en ammunisie.
ToekomsVenster: Dit is God se definisie van wen
Help hulle wie se knieë lam geraak het en uitgesak het hierdie jaar.
Video: Busdrywer geskors oor video
Die bus was onderweg van Kaapstad na Durban toe ʼn passasier die 25 sekonde lange video geneem het en dit sedertdien wyd versprei is.
Baba in plastieksak in Kaapse see gevind
ʼn Vrou het dié oggend op die strand gestap toe sy ʼn groen plastieksak in die see sien dryf het. Sy het besluit om die sak uit die water te bring, omdat sy nie wou gehad het die sak moet die see besoedel nie.
René du Preez: ʼn Finansiële en emosionele raadgewer
“Vandaar het ek besluit ek wil juis die vrou betrek en vir haar sê: kom sit, kom luister, want as jou man iets oorkom, gaan jy nie weet wat om te doen nie.”
Die wêreld in foto’s – 18 Desember 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
33 sterf op Gautengse paaie
“Die getal ongevalle wat die naweek aangemeld is, is onaanvaarbaar hoog.”
Foto’: Eiendom in puin ná St. Francisbaai-brand
Sowat 20 eiendomme in Harbourweg het gevaar geloop om in die slag te bly.
Bejaarde radeloos ná aanval op kleinhoewe
“Maar waarnatoe moet ek padgee? Waarnatoe kan ons gaan? ʼn Mens is nêrens meer veilig nie.”
Sewe SA’ners uit Chinese tronke vrygelaat
Dit sluit die 19-jarige Tristan-Lee Niemand van Oos-Londen in wat vir langer as ʼn maand in China aangehou is, glo onder haglike omstandighede, nadat sy na dié land gereis het om Engels te gee.
Rekordbreker kyk terug na krieketloopbaan van 20 jaar
“Ek is ’n Christen en glo dat alle dinge met ’n rede gebeur. En om vir die Proteas te speel was heel moontlik net nie vir my beskore nie.”
Ouers veg vir baba se oorlewing: ‘Solank hy asemhaal, is daar hoop’
“Selfs die dokters sê hul rûe is teen die muur. Ek weier om dit te aanvaar. Ons moet antwoorde kry.”
Die syferspeletjie van die omstrede wetsontwerp
Volgens die verslag van die 2017-’18-Kommissie is die swart Suid-Afrikaner-bevolkingsgroep se verteenwoordiging op die “professioneel gekwalifiseerde vlak” in die privaat sektor hoër as dié van die wit bevolkingsgroep.
Vroue keelaf gesny op rugsakreis in berge
ʼn Verdagte is luidens berigte Dinsdag in hegtenis geneem nadat die polisie in helikopters na hom gesoek het.
Luister: Manie Jackson sluit die jaar af op ʼn hoë noot
“Ek vra altyd met die eerste paar optredes die mense om verskoning – hulle moet my maar vergewe en gelukkig doen hulle dit – dan sit ek die woorde daar êrens neer.”