“Ek het die opposisiepartye versoek om toegewyd te wees en te verseker dat hulle konstruktiewe kritiek lewer en ook konstruktiewe oplossings bied.”
Lees meerAlles vir Donderdag 21 Februarie 2019
Vonke spat in parlement se Eskom-debat
Die vonke het vanmiddag behoorlik gespat in die Nasionale Vergadering toe ’n debat oor Eskom plaasgevind het.
Bloemhof-betoging: Huise brand, polisiestasie beskadig
Motoriste is gewaarsku om versigtig te wees indien hulle vandag op die N12 tussen Christiana en Bloemhof in Noordwes ry aangesien dié gebied sedert gister onder gewelddadige betogings gebuk gaan.
‘Pos Gordhan oor Eskom’
“Die gevolge sluit in afleggings, die sluiting van besighede, spookdorpe veral in Mpumalanga en tariefverhogings veel hoër as wat bekostigbaar is vir mense wat minimumloon kry.”
Kinders nog nie terug by KZN‑kinderhuise
ʼn Klag sal intussen by die Menseregtekommissie (MRK) teen die departement en die betrokke amptenare ingedien word “aangesien die onmenslike wyse waarop die kinders behandel is, totaal onaanvaarbaar is”.
Twee dood, ouer gewond na skietery by skool
Een van die rowers het hom as ʼn ouer voorgedoen en het die rowers so toegang tot die skool gekry.
Staat gee R230 miljard vir Eskom oor volgende dekade
Tito Mboweni, minister van finansies, het Donderdag aan LP’s gesê die nasionale tesourie gaan oor die volgende dekade na verwagting nog R230 miljard in Eskom inpomp.
Nuwe wet oor munisipaliteite goedgekeur
Die Nasionale Vergadering het Donderdagmiddag eenparig ’n wetsontwerp aanvaar wat ʼn omvattende impak op die funksionering van munisipaliteite sal hê.
ToekomsVenster: Die gelykenis van die mosterdsaadjie
Wees getrou in die kleine, God sal jou nie teleurstel nie.
Helikopter ingespan in soektog na rondloperleeu
Dié spoor is glo gevolg tot op ’n punt waar dit selfs vir ’n 4×4-voertuig ontoeganklik sal wees.
Stefan Ludik, Arno Greeff is ‘playboyz’ in #JouSondagDrama
Wynand van Vollenstee, Deanrè Reiners en Anlia van Rensburg is ook in dié rolprent te sien.
Pa en baba saam vermoor
Die ouerpaar en hul sewe maande oue baba het saam in dieselfde bed geslaap toe twee verdagtes toegang tot die huis verkry het.
Die toekoms van elektriese motors in SA
In 2018 is daar 1,6 miljoen elektriese voertuie wêreldwyd verkoop teenoor die net meer as 1 miljoen in 2017.
‘Meer as 40% van brandstofprys is heffings’
“Die insluiting van ʼn koolstofbelasting is bitter onregverdig gegewe die feit dat Suid-Afrikaners nou ʼn belasting sal betaal op brandstof van minderwaardige gehalte, ondanks die feit dat hulle nie toegang het tot die hoër gehalte brandstof wat in ander markte in die wêreld beskikbaar is nie.”
Video: Watson gooi wit Bosasa-werkers vir die wolwe
“Soos hy sy wit werknemers sonder gewete bestuur het, het hy Bosasa sonder gewete bestuur, ter wille van die guns van invloedrykes en die staat.”
Vrou dood in parkeerarea aangetref
Die polisie is omstreeks 23:00 na die parkeerarea buite die woonstelblok ontbied.
Mina Moo dood ná skielike terugslag
“Ek kan nie glo dat só iets van die een uur na die volgende kan gebeur nie.”
Pleidooi om beter kolfwerk val op dowe ore
Proteas was 15/3 in die eerste beurt op St. George’s Park.
SuperSport-ondersoek: Publiek gevra vir insette
“Die kommissie het besluit dit is gepas en in die openbare belang om die omvang van die bewerings van rassediskriminasie by SuperSport, wat buite die omvang van Maleka se ondersoek val, te ondersoek.”
Lesersbrief: Hoërskool Driehoek geruk, maar nie oorwin nie
Wat min mense egter weet, is dat hierdie hoërskool die afgelope vyf jaar ’n hele paar ander tragiese sterftes van leerders moes hanteer en verwerk.