Hulle alledaagse werklikheid benodig ʼn holistiese sosio-ekonomiese aanslag, pleks van hardhandige, drakoniese maatreëls wat aan die donker dae van apartheid herinner.
Alles vir Woensdag 14 Augustus 2019
Woede oor onderwys-segsman se twiets
“Ons doen ʼn beroep op die departement om ingrypend op te tree teen Mhlanga vir sy ondeurdagte, seksistiese en chauvinistiese aanslag op ʼn edele en belangrike veldtog.”
Luister in 3 minute: Grondverslag, gesondheid en emigrasie bespreek
In die jongste aflewering van ‘3 Minute, 3 Sake’ word terugvoer gegee oor Sakeliga se werksessie wat handel oor die presidensiële adviespaneel se grond- en landbouverslag.
Jong man ‘herstel wonderbaarlik’ ná tref-en-trap
“Ek het net geweier om dit te aanvaar en gesê julle het geen idee waartoe ons God in staat is nie.”
Voormalige ANC-voorsitter in hof vir seksuele aanranding
Die beweerde aanrandings het destyds onderskeidelik in ʼn hotel in Kimberley, in die Wes-Kaap en ook in Rustenburg plaasgevind.
Bokke weer terug in Pretoria
Proudfoot: “Hierdie wedstryd is net so belangrik soos ons eerste Rugbykampioenskap-kragmeting teen Australië.”
Resep: Ouma Meraai se sjokolade-lemoenpoeding
Alta Grobbelaar van Douglas naby Kimberley se sjokolade-lemoenpoeding gaan heerlik saam met roomys of vla.
Video: Net een krokodilhap en die waatlemoen is weg!
Dié krokodil maak korte mette met ʼn waatlemoen.
Pavarotti-dokumentêr eersdaags op silwerdoek
Die dokumentêr bevat verskeie onderhoude met Pavarotti, sommige daarvan wat nog nooit vante-vore gesien is nie, asook onderhoude met sy familie, studente en kollegas.
Massaskieterye in die VSA: wat is die oplossing?
Wat is fout met Amerika? Wat is die oorsaak agter al die massaskieterye en, nóg belangriker, wat kan daaraan gedoen word?
Gemeenskappe moet hulself bemagtig, ook in Hillbrow
Die gemeenskap in die Johannesburgse middestad en die gemeenskap in die Moot sit met dieselfde probleem: ʼn regering wat stelselmatig verbrokkel en nie meer die nodige dienste kan of wil lewer nie.
Bokke sal hul staal moet wys sonder Swys
Swys de Bruin bedank as Bokke se aanval-ghoeroe.
Luister: Wiele2Wiele rits rond in Nissan Micra, Audi RS5
In dié week se aflewering gesels Wiele2Wiele oor Audi se RS5 Sportback, kyk met nuwe oë na Opel se Combo Van-paneelwa en rits rond met Nissan se Micra.
Wenke van ʼn voormalige kaper: Só bly jy veilig
Hoe gaan kapers te werk, waar slaan hulle toe, en wat is die beste manier om te vermy dat ʼn kaping in iets baie ernstiger verander? Die beste persoon om dié vrae te antwoord – die kaper self.
Liberale versus konserwatiewe
Verskeie kommentators het die afgelope tyd die liberale gedagte as die antwoord op Suid-Afrika se probleme voorgehou. Is die liberale gedagte egter die oplossing?
Groot eer val AB te beurt
“Om ’n lid te wees is natuurlik ’n groot eer en dit is ’n hengse kompliment vir die wyse waarop ek my krieket gespeel het en myself óp en ván die veld gedra het.”
Ongebreidelde liberalisme is nie die enigste gevaar
Die ongebreidelde liberalisme is inderdaad ’n gevaar. Maar so is alle denkraamwerke wat tot ideologieë verabsoluteer word.
Video: ʼn Kykie agter die skerms van ‘Ander mens’
Ander Mens begin einde vandeesmaand in rolprentteaters draai, maar fliekgangers kan nou reeds ʼn kykie agter die skerms van dié aksiekomedie kry.
Nuuskommentaar: Totale oorlogvoering en einde van beskawing
Is daar ’n verband tussen die algemene moraliteit van ’n bevolking en daardie bevolking se vermoë om sy beskawingsvlak te onderhou? Kan ons iets vir die toekomstige beskaafde afloop van protesoptrede uit ’n historiese wending van die Majas hieruit wys word?
#JongStemme: Behoort kommunistiese simbole verban te word?
Die feit dat die hamer en sekel nog so “gewild” is in die samelewing ondanks die gruwels in die 20ste eeu, maak dat ek redelik innerlike konflik ervaar, skryf Morné Bester.