Die produkte sal dieselfde kos as wat dit in die winkels kos en aflewering is gratis.
Alles vir Maandag 25 November 2019
Klopjag by waterraad oor peperduur tender
Die projek, wat ʼn allemintige R3,5 miljard beloop, moes water aan Giyani en die omliggende dorpies voorsien.
‘Frozen 2’ tref loket soos ʼn sneeustorm
Dié opvolgfliek van die eerste rolprent het soos ʼn wafferse sneeustorm talle loketrekords laat spat.
Teenkanting teen NGV neem toe
Duisende besware teen die wetsontwerp wat NGV moet implementeer, is Maandag by die parlement ingehandig.
Nóg ʼn veer in Kaapstad se toerisme-hoed
Duisende internasionale lesers het wêreldwyd vir hul gunstelinge in die reisbedryf gestem.
’n Belangrike datum lê vir Afrikaans voor
Op 27 November 2019 is daar twee gebeure op die kalender wat van groot belang is vir Afrikaans, en meer spesifiek Afrikaans as onderrigtaal.
Boek van die maand: ‘Die slaghuis’ deur Cas Wepener
Dit is juis Wepener se fyn (en selfs objektiewe) waarneming, aangebied as ʼn soort kroniek, onder meer soos verwoord in waarnemings van die vierjarige Joshua, wat ʼn soort naïewe onskuld na vore bring.
Noordwes-boere dae sonder krag
Kragonderbrekings kos Noordwes-boere daagliks duisende rande.
Talle dwelmhandelaars die naweek vasgetrek
Miljoene rande se dwelms is die naweek gevind.
NWU-visekanselier se ampstermyn hernu
Dit volg kort nadat die NWU onlangs sy heel eerste vroulike kanselier aangewys het.
Private sektor transformeer steeds nie genoeg
Pres. Cyril Ramaphosa vra vir die bevordering van swart en vrouewerkers. Dít terwyl hy Suid-Afrikaners terselfdertyd vra om nie net na ras te kyk nie.
Nuwe Afrikaanse, Christelike kinderanimasie wen internasionaal
Ontmoet vir Simon, Mari en Dawid in dié animasie.
Kathu Voortrekkers skenk rolstoel danksy proppie-projek
Wie sou kon dink dat ʼn mens proppies skenk en ʼn rolstoel in ruil daarvoor kry? Dít is presies hoe Kathu se Voortrekkers daarin geslaag het om vir Albert van Vuuren wat verlede jaar in ʼn motorfietsongeluk beseer is, ʼn splinternuwe rolstoel te skenk.
Tornado’s niks nuut, maar kan toeneem
Klimaatverandering dra by tot die voorkoms van tornado’s.
Wat maak Bakkies nou?
“Dit is meer as net smaak, dit is ’n hartsaak!” – Bakkies the Butcher
Onderwys: Beweging volg dubbele strategie teen Lesufi se tirannie
Lesufi se teiken is van meet af Afrikaanse skole, ongeag hoeveel kinders vanuit verskeie groepe daaronder ly.
BMW se RS reg vir pendel en langpad
Ek het nou ’n week met die RS deurgebring en ek is bly om te rapporteer dat my opinie nie verander het nie, skryf Brian Cheyne.
Wen: Die eerste kletsfees in Afrikaans!
Early B, Biggy, Snotkop en Jan Bloukaas kom vermaak jou met hulle vinnige tonge. Staan ‘n kans om kaartjies te wen.
MRK oor Etzebeth-saak: ‘Daar is bewyse’
“Dit is ook nie waar dat die uitvoerende hoof ooit gesê het daar is nie genoegsame bewyse nie.”
Lesufi: ‘AfriForum probeer my vermoor’
AfriForum is besig om ‘n lastereis teen die Gautengse LUR van onderwys in te stel, ná sy uitlatings Sondag.