Kaapse damvlakke daal steeds en het die afgelope week met 1,7% gedaal tot 62,6%.
Lees meerAlles vir Maandag 9 Maart 2020
Malema, Ndlozi verskyn Dinsdag in hof
Malema en Ndlozi word vervolg vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel tydens Winnie Mandela se begrafnis.
Só lyk kanse op beurtkrag Dinsdag
Fase 2-beurtkrag sal van Dinsdagoggend 09:00 toegepas word.
Solidariteit behaal oorwinning teen vals klagte van rassisme
ʼn Lid is verlede jaar onregmatig sonder betaling geskors na ʼn vals klagte van rassisme teen haar gelê is.
SAL wil tot helfte van sy werksmag aflê
Die SAL meen om ’n kommersieel lewensvatbare onderneming te bou sal hy sy vloot van 48 vliegtuie tot 19 moet afskaal en die roetes wat hy tans vlieg drasties moet verminder.
Khayelitsha-skietery eis 7de slagoffer; een verdagte vas
ʼn Twee-en-dertigjarige man is Maandag in hegtenis geneem in verband met die Khayelitsha-skietery waar ʼn groep mans Sondag in die vroeë oggendure by ʼn huis…
ToekomsVenster: Oud maar nie koud
Wat het jy wat ander mense se lewens in ʼn nuwe rigting kan stuur?
Medelye ná skietery by rugbyklub
ʼn Klant én ʼn gewapende rower is dood in die skietery in Pongola, maar die rowers het oënskynlik met bykans leë hande gevlug.
Die wêreld in foto’s – 9 Maart 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Els terug op wenpad
“Dit is ʼn goeie ding om hard te werk vir iets, want jy wil nie hê dit moet net in jou skoot val nie.”
Nóg vier mense toets positief vir Covid-19 in SA
Dit bring die getal bevestigde gevalle in Suid-Afrika op sewe te staan.
Video: Taxidrywer vas ná voorval met moersleutel
’n Video van die voorval word sedertdien wyd op sosiale media versprei.
Ope brief aan Solidariteit se Flip Buys: As jý nie wil jammer sê nie, dan sal ék
Ek kan nog lank aanhou jammer sê. Daar is só baie dinge waarvoor ek wil jammer sê. En ek sál nog lank jammer sê.
Pongola-skietery: Twee wou glo land verlaat
Twee mense is tydens Vrydagaand se skietery by die rugbyklub dood.
’n Hele nuwe begin vir Reynardt Hugo
“Dit gaan oor hoe ek my hart vir die Here gegee het. Hoe ek myself moes vergewe vir goed wat ek in die verlede gedoen het en mense moes uitsny wat ʼn slegte invloed op my gehad het.”
Grootvlei se kragprobleme dalk gou verby
Die Dipaleseng-munisipaliteit in Mpumalanga het aangekondig hy het geld aan Eskom betaal om die kragtoevoer na dorpe in dié munisipaliteit te verhoog.
Gee dié week aandag aan jou soutinname
“Die doel van die bewusmaking is om die publiek in te lig oor die negatiewe uitwerking van sout op hul gesondheid en bewus te maak van die verband tussen soutinname en ernstige harttoestande soos beroertes en hartversaking.”
V10 ʼn orkes vir die sintuie
Hier teen 8 500 r/min skreeu die V10 uit volle bors en die aanslag op ʼn mens se sintuie is asemrowend. Jy snak letterlik na asem.
Só lyk ondersoekproses na Wes-Kaapse regter
Die heen-en-weer-beskuldigings tussen die regters duur nou al ʼn geruime tyd.
Gary Player deur Trump vereer
Suid-Afrika se gholflegende Gary Player gaan deur pres. Donald Trump vereer word.