Phil Craig reageer namens die Cape Independence Advocacy Group (CIAG) op DA-leier John Steenhuisen se uitlatings oor Kaapse onafhanklikheid.
Alles vir die maand Januarie 2021
Covid-19: Toedraai van liggame, doodskiste in plastiek ‘onnodig’
Daar is nog nie konkrete bewyse dat menslike oorskot Covid-19 aan lewende mense kan oordra nie.
Resep: Appelkoos-muffins
ʼn Lekker konfytkoekie met ʼn neuterige bolaag.
Foto’s: Netcare-slagoffers met kruise, bome herdenk
“Hierdie vyf onbaatsugtige en buitengewone mense was op ʼn genadesending om God se heilige werk te doen en lewens te red.”
Protea-boulers kry pak slae in Pakistan
Tuisspan se kolwers veg terug: Van 27/4 na 378 en ’n voorsprong van 158 lopies.
Hofsaak oor entstowwe dán aangehoor
Hierdie organisasies voer in hofstukke aan dat die regering die privaat sektor doelbewus uitsluit.
Mediese trust geskep vir uitvoerende kunstenaars
“Die doel van die trust is om kunstenaars in enige soort mediese krisis by te staan.”
Gewapende rowers teiken pendelaars in bus
Die rowers het hulle as passasiers voorgedoen en mense van hul persoonlike besittings en selfone beroof.
Verbruikersake: Jou regte met bêrekoop
Ina Opperman verduidelik wat jou regte is wanneer jy iets bêrekoop en hoe jy hierdie regte kan toepas.
Tydelike onderwysers in Mpumalanga wel betaal
Die onderwysvakbond SAOU het die afgelope week gesê hy kan hom moontlik tot die hof wend om die departement te dwing om die salarisse te betaal.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers styg steeds
Honderde nuwe sterftes is egter ook aangemeld, talle daarvan in Limpopo. Mkhize sê dié provinsie is steeds besig met ʼn oudit van alle sterftes in hospitale.
Eerste entstof Maandag in SA
Die vlug met die besending entstof vertrek Sondag uit Indië.
Gedagte vir die dag: Geluk
Wanneer jy die Here jou God gehoorsaam en sy gebooie en voorskrifte nakom wat opgeteken is in hierdie wetboek, en wanneer jy met hart en siel terugkom na die Here jou God, sal Hy Hom weer oor jou verbly soos Hy Hom oor jou voorvaders verbly het en sal dit met jou goed gaan. (Deuteronomium 30:9-10, Bybel in Afrikaans 1983/1992)
SVA-agent getuig oor spioenasie-owerheid se korrupsie
Verdere openbarings oor kriminaliteit en ontoerekenbaarheid in Suid-Afrika se spioenasiestrukture het Woensdag se getuienis voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping oorheers.
Senegal-voëlpark sluit ná honderde pelikane vrek
Altesaam 740 jong en volwasse pelikane is Vrydag dood in die Djoudj National Bird Sanctuary aangetref.
Polisieman agter tralies vir moord op vriendin, taxibestuurder
Die polisieman is swaar gevonnis nadat hy verlede jaar sy vriendin en ’n taxibestuurder doodgeskiet het.
Liggaam van man in Wes-Kaap-pas gevind
Die man se liggaam is met verskeie skietwonde in die pas aangetref.
Vrystaatse gesin veilig
“Nadat hulle vermis geraak het, het ons onverpoos na hulle gesoek. Ek kon nie ophou soek nie.”
Drie vas wat glo batterye uit selfoontoring probeer steel
Die polisie is steeds op soek na ’n vierde verdagte.
ToekomsVenster: Blom waar jy geplant is
Dit is somtyds moeilik om te volhard.