“Sahpra se besluit is steeds uiters beperkend.”
Alles vir die maand Januarie 2021
‘Bridgerton’: Reeks met outydse sjarme en skeut moderne flair
Die verhaal speel af in Londen in die vroeë 19de eeu en sentreer om die stormagtige liefdeslewens van die magtige Bridgerton-familie.
Ivermektien: Gekontroleerde toegang moet ‘data help insamel’
“Ons weet nie of dit werk nie, maar ons weet ook nie dat dit nié werk nie.”
Atterbury koop tyd met opwipwinkel, karwas
Geen teaterproduksies nie? Geen probleem nie! Te danke aan die Atterbury-teater se Hibernasie Stasie-inisiatief wat vandag afskop, kan kultuurliefhebbers weer die teater ondersteun.
Help! My kind begin die skooljaar aanlyn
Selfstandigheid en verantwoordelikheid is twee belangrike vaardighede wat hier aangeleer kan word. Mamma, moenie hul prentjies inkleur of uitknip nie!
Vier vas ná moord op Welgelegen-man
Die man se liggaam is Sondagaand in ʼn huis in Welgelegen in Parow gevind.
AfriForum, Solidariteit Helpende Hand nou ook hof toe oor verbod op kerke
Individuele gemeentes van verskeie kerke voeg ook hul stem by dié dringende hofaansoek.
’n Beskeie staatsrede vir 2021
Geen rooi tapyt sal vanjaar uitgerol word nie en so min as moontlik van die begroting sal glo bestee word.
Ras troef nié lewens, mnr. die president
Die ANC se rasse-ideologie het Suid-Afrika al in die verlede groot skade berokken. Die onlangse besluit om hulp in ʼn krisis op grond van ras te gee, was ʼn rasselaagtepunt, skryf Dirk Hermann.
Nuuskommentaar: Ons gaan onsself moet help
So veragtelik soos wat dit is, so voorspelbaar was dit seker ongelukkig ook, skryf Monica Mynhardt oor pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die nuwe Toerisme-ekwiteitsfonds (TEF) net ondernemings in swart besit gaan help.
Vrystaatse gesin ‘verdwyn’ spoorloos
Die gesin het amper ʼn week gelede laas met enige iemand kontak gehad.
Waarnemende minister in Mthembu se amp aangestel
’n Nuwe minister in die presidensie is aangestel na minister Jackson Mthembu se onlangse afsterwe.
‘Beheerde’ gebruik van ivermektien voortaan in SA
Daar was die afgelope paar weke toenemend oproepe dat die gebruik van ivermektien toegelaat word.
Honde-eienaars in Wes-Kaap moet ligloop vir katgriep
“Katgriep is ʼn hoogs aansteeklike siekte wat maklik van hond tot hond versprei deur direkte of indirekte kontak met ʼn siek hond se ontlasting.”
Restaurantbestuurder toegesluit oor ‘nie-alkoholiese’ drankies
Die bestuurder van Hennie’s, ʼn bekende restaurant in Pretoria, wil nou ʼn siviele eis teen die polisie indien.
Curriebeker-eindstryd: Eindstrydseges is gelykop
“Morné en Duane kan egter die verskil tussen die twee spanne wees.”
Boek: Bybelse herkoms van Afrikaanse sêgoed
“‘Met een voet in die Bybel’ is ʼn kosbare stukkie erfenis in die mond en in die hart van Afrikaanssprekendes.”
Opstand teen koronavirus-inperkings
Die reaksie op die streng maatreëls wat verskeie Europese regerings neem ter bestryding van die koronapandemie wys ’n interessante politieke tendens.
Trok slaan om met plaaswerkers
Tientalle mense is beseer toe ’n vragmotor wat plaaswerkers vervoer, omgeslaan het.
Eloise: Twee kinders verdrink in Mpumalanga
ʼn Aantal mense in verskillende dele van die provinsie het dié week verdrink.