Maar, soos wat Danie Botha sou sê: As jy val, dan moet jy gou weer opstaan.
Alles vir Dinsdag 9 Maart 2021
E-tol en lisensies net bangmaakpraatjies – drukgroepe
Sanral waarsku op sy webwerf dat motoriste wat nie hul agterstallige e-tolgeld betaal nie, dalk nie hul voertuiglisensies sal kan hernieu nie.
Biden se honde kry trekpas ná bytvoorval
“Die hond” het die voorval op sosiale media ontken.
Boer sterk goed aan ná Kirkwood-aanval
Vyf mans het verlede Woensdag ’n plaas digby Kirkwood betree en De Lange en sy gesin oorval.
Rekordbreker Djokovic besing Federer se lof
“Wat Roger op sy ouderdom vermag is ’n inspirasie vir almal en dit is baie lekker om hom weer terug op die baan te hê.”
Uitdrukking: Die hele boksendais
Al ooit gewonder waar die uitdrukking “die hele boksendais” vandaan kom? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind!
‘Taalbeleid verkeerd geïnterpreteer’ – US
“Dit is nie die beleid van die universiteit dat slegs Engels in koshuise gebruik word nie of dat studente nie Afrikaans mag praat nie.”
Boek: ‘Jy sê, ek sê, ons sê’ – Marita van der Vyver
Die bundel bevat ʼn versameling verse wat deur hoërskoolleerders geskryf en deur Marita van der Vyver saamgestel is. Dit is geskik vir tieners van 13 jaar en ouer.
Meer as 100 Gautengse skole beskadig, besteel
Slegs ses verdagtes is tot dusver vir inbrake by skole aangekeer.
Resep: Kekerertjie-en-fetaslaai
Hierdie veselryke slaai kan aangevul word met brood of vleis vir ʼn volledige maaltyd, of as bykos bedien word.
AfriForum ondersteun boere met plaasbeveiliging
AfriForum het drie strategieë in werking gestel om plaasgemeenskappe se weerbaarheid teen plaasaanvalle te versterk.
Die koronakrisis het onderwys onherroeplik verander
Onderwys sal nooit weer dieselfde wees nie. Die pandemie het heelwat tydelike aanpassings geverg, maar het ook sekere elemente van onderwys onherroeplik verander.
Aussies sing nou herskeduleer-deuntjie
“Ons wil die toer na Suid-Afrika so gou as moontlik herskeduleer, mits dit natuurlik veilig is en daar ’n datum op die internasionale krieketkalender beskikbaar is,” sê Krieket Australië.
Liezel Pieters woeker op die Top-20
Volgens Pieters voel dit asof sy deur die liedjie ’n een-tot-een-gesprek met God het.
Covid-19 vererger pandemie van mishandeling, uitbuiting teen vroue
Die Covid-19-pandemie is besig om ʼn geweld teen Christenvroue en -meisies, wat ontvoerings en gevalle van mensehandel insluit, wêreldwyd drasties te verhoog.
Foto’s: Met dapper en stapper na Kili-piek
“Ek het vir ʼn lang tyd saans in my bed gelê en gedink daar moet iets meer in die lewe wees.”
FAK, Voortrekkers bring hulde aan gestorwenes van ABO
“Elke tree wat ons gee, vertel ’n verhaal van waar ons was en waarheen ons gaan. Ons kinders moet terugkyk en dankbaar wees, maar ons wil hulle ook leer om vooruit te kyk en hoopvol te wees in die toekoms.”
De Ruyter vir rassisme ondersoek
ʼn Senior advokaat gaan die ondersoek na Eskom se uitvoerende hoof lei.
Uefa sê skeidsregter was nie rassisties
“In ’n internasionale konteks is korrekte taalgebruik noodsaaklik om situasies soos hierdie te vermy,” het die sokkerbeheerliggaam in ’n verklaring gesê.
Sanger Frikkie van Biljon oor ‘klein boerdery in die stad’
“Dit is vir ons belangrik dat die kinders kan sien hoe groei goed en waar dit vandaan kom, want ons glo dat jy op die einde van die dag ʼn rentmeester moet wees van wat jy het op aarde.”