’n Jonger kind is verlede week onder soortgelyke omstandighede in die hospitaal opgeneem weens dié nuwe uitdaging op Tiktok.
Alles vir Donderdag 27 Mei 2021
Mej. SA nou oop vir transgender-deelnemers
Die Mej. Suid-Afrika-kompetisie is vanjaar vir die eerste keer ook oop vir transgender-deelnemers, hoewel daar vrae is oor die kwessie of dié persone internasionaal sal mag deelneem indien hulle wen.
Brangelina-toesigstryd draai in Pitt se guns
Bewerings dat hy een van sy ses kinders geslaan het op ʼn vlug van Frankryk na Los Angeles, is later uit die weg geruim.
Werker brand los by VSA-spoorwerf
“Minstens agt families sal nooit weer heel wees nie.”
Boek: ‘Die vyfde slag’ – Johann Grobelaar
Hoe vergewe jy as daar nie om vergifnis gevra word nie?
Van Coke teen Hougaard: Tyd dat vuiste praatwerk doen
“Kyk, Derick kan my in die eerste ronde uitslaan, want hy is baie groter as ek. Maar dit gaan nie gebeur nie.”
22 reeds afgelope week in Wes-Kaap doodgeskiet
Kinders was ook onder die slagoffers van die voortgesette geweld.
SA kan nie ʼn leerverlore generasie bekostig nie
Leerverlies vind plaas as ʼn leerder om een of ander rede ʼn onderrig-agterstand ondergaan.
‘Die pad na selfbestuur’: 1994 is verby
In hierdie hoofstuk klim Flip Buys kaalvuis in oor die “aannames” van die 1994-skikking en beoordeel dan hierdie aannames aan die uiteindelike gevolge wat uitgespeel het. Kom luister saam na die voorlesing.
Padlangs: Drie bergpasse, ʼn kloof en Klaarstroom…
Die uitsigte van die pragtige Karoo is ʼn belewenis soos ons die Bosluiskloof agterlaat. Daar lê nóg pragtige poorte en passe tussen ons en Klaarstroom.
Resep-video: Sjokolade-Cremoratert
Liplek-lekker en moeiteloos.
Djokovic het hiér voete van klei
“Ek hou die minste daarvan om op dié soort baan te speel.”
Ses familielede dood in huis gevind
“Die beamptes moes deur ʼn venster toegang tot die huis verkry aangesien al die deure gesluit was.”
Vuurwapenwet: Cele kap terug na kritiek
Cele het gesê dat die wysigings nie geïnterpreteer moet word asof die regering dit oorweeg om sy burgers te ontwapen nie.
Dringende aansoek teen afsny van water in Noordwes
Sedibeng-water het op 25 Mei opdrag gegee dat waterdienste in groot dele van Noordwes vanaf 1 Junie opgeskort word weens agterstallige skuld en wanbetaling deur munisipaliteite.
Covid-19-statistieke: Meer as 4 600 nuwe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Vervolgde getuies
Was daar ooit ’n profeet wat nie deur julle voorvaders vervolg is nie? (Handelinge 7:52)