Die saad, vermoedelik gesteel, is duisende rande werd.
Lees meerAlles vir Vrydag 13 Augustus 2021
Meer as 100 000 in Gauteng doen aansoek vir gr .8-plasing
Aanlyn aansoeke vir volgende jaar vind vanjaar in twee fases plaas.
NSFAS-studente by Fort Hare glo dakloos oor wanbetaling
Nzimande het sy kommer te kenne gegee oor ʼn brief wat op sosialemediaplatforms die ronde doen – glo uitgestuur deur die universiteit – wat handel oor ʼn versoek vir die betaling van private akkommodasie vir studente.
Lewenslank vir rower wat moor
Marasha en sy makkers het op 1 Mei 2017, gewapen met vuurwapens, wagte en werkers by die Shoprite-winkel gyselaar gehou en beroof.
Gevangene in hegtenis vir moord op Leeuwkop-beampte
Die ervare beampte is vermoedelik verkrag en verwurg.
Parys-boere ‘hoort nie in tronk’
Die beskuldigdes is in Mei verlede jaar nie aan moord skuldig bevind nie, maar wel op aanklagte van aanranding en aanranding met die doel om ernstig te beseer.
ToekomsVenster: Wat gee sin aan jou lewe?
Die lewe, sê Paulus, is Christus. Hoe sou jy die lewe opsom?
Kinders en kos: 10 wenke vir ouers
Die goeie nuus is dat jy gelukkig nie ʼn graad in voeding nodig het om jou kinders gesond groot te maak nie. Deur net ʼn paar basiese riglyne te volg, kan jy jou kinders aanmoedig om reg te eet en ʼn gesonde gewig te handhaaf.
Hou dié selfoon-Dawid dop
Hy’s allermins ’n nuwe speler in die selfoonspan, maar die Chinese groep Xiaomi, wys nou hakskene vir markgoliats Samsung en Apple.
Netcare vies oor bekende hartchirurg se ‘teen-inentingsmening’
Vosloo sê onder meer in die video dat die samestelling van die entstof grootliks vertroulik is, soos “die speserymengsel vir Kentucky Fried Chicken”.
Waarna soek SA’ners op Google?
Top-vrae waarop Suid-Afrikaners antwoorde gesoek het, was “Waar om te bly?”, “Hoe om vinnig geld te maak?” en “Hoe om pannekoek te maak?”.
Ma en seun by graf beroof
ʼn Vrou en haar seun het haar ma se graf besoek, toe vier onbekende mans hul omring het.
‘Katslagter’ slaan wéér toe
“Hierdie is nie jou alledaagse dieremishandelingsaak nie. Hierdie is dalk ʼn reeksmoordenaar in wording.”
Wallabies skrik glo nie meer vir All Blacks
Die Aussie-vleuel Andrew Kellaway het selfs so ver gegaan deur te sê dat die All Blacks ’n bietjie van hul aura kwyt is.
Geslagsgeweld is grootste menseregteskending
Die ANC het ons land in die verkragtingshoofstad van die wêreld verander en Suid-Afrika staar nou moontlik die grootste menseregtekrisis van ons generasie in die gesig.
Fees omskep Heidelberg in kulturele oase
ʼn Keur van klassieke musiek, woordkuns en leefstylaanbiedings wag op gehore wat van 21 tot 25 September die Hessequa Harmonie-fees in Heidelberg gaan bywoon.
Gautrein ʼn ‘wit olifant’ – AA
Die provinsiale regering het glo ʼn plan voorgelê om nóg roetes by die Gautrein-netwerk te voeg.
Steeds geen huurkontrakte vir boere
Die minister van landbou het drie maande gelede reeds met die geraakte boere vergader, maar weinig vordering is glo sedertdien gemaak.
Een week in Hongarye: Boedapest en Pecs
Hongarye is vandag in die Europese Unie (EU) amper in dieselfde bootjie waarin die “ou” Suid-Afrika was.
Nuuskommentaar: ANC se utopiese denke sy achilleshiel
Die gevolgtrekking van die verslag is dan nou uiteraard dat Suid-Afrika hoegenaamd nie die inwerkingstelling van die NGV kan bekostig nie. Tog was en is niemand eintlik werklik verbaas oor die feit dat die ANC hiermee voortploeter nie – selfs al staan ʼn mens verdwaas oor die besluit.