Lois Smith het op 90-jarige ouderdom die oudste Tony-wenner vir toneelspel geword.
Alles vir Maandag 27 September 2021
Woord: volstruispolitiek
Taaltoffie ondersoek die gebruik en herkoms van die woord “volstruispolitiek”.
Nou kan jy in Winnie the Pooh se huis bly!
Winnie the Pooh-aanhangers kan hulself nou in die ikoniese wêreld van Pooh, Piglet, Tigger, Eeyore en vriende verlustig.
Moordverdagte skiet haarself in kop, oorleef
Die vrou het glo ʼn pistool uitgehaal en haarself geskiet terwyl polisie haar in ʼn motor ondervra het.
Sepiegids: Jaloesie, verwyte steek kop uit in ‘Suidooster’
In ‘Binnelanders’ maak Elise die pap dik aan oor Tertius en in ‘Arendsvlei’ word bruilof gehou.
Petito ter ruste gelê; opspoorder help soek na kêrel
Die opspoorder het Saterdag by die kêrel se ouers se huis opgedaag om met hulle te praat, maar hy is met stilte begroet.
Selfs Hamilton is beïndruk met Verstappen se eindpoging
“Dit is ’n merkwaardige vertoning om van laaste na tweede te vorder. Hierdie Red Bull-renmotors is só vinnig.”
Oudbestuurder moet opdok vir gesteelde geld
Die 46-jarige Grant Moore het kontantbetalings vir homself gehou en nooit aan die maatskappy oorbetaal nie.
Betalende eindgebruikers nie meer ‘gyselaars’ in regeringsgeskille
Sakeliga sê die verval van staatsentiteite sal nie meer die probleem van gemeenskappe en private derde partye gemaak kan word nie en dat die regering verantwoordelikheid sal moet aanvaar vir plaaslike en provinsiale staatsverval.
Resep: Bloubessie-smoothie
Dié drankie is nie net vol vars smake nie, maar bevat ook bestanddele wat sal sorg dat jy versadig voel.
Drukgroep wil hof toe oor DNS-databasis
Al wat die president moes doen, was om die wetsontwerp te onderteken sodat dit geïmplementeer kon word. Dit het egter nie gebeur nie.
Geleentheid vir markuitstallers by KragDag
“Die afgelope tyd was uitdagend, en dit het ons entrepreneurs wat by markte uitstal of hul handgemaakte items van die huis af verkoop erg beïnvloed. Die Omgee-mark wil vir hierdie entrepreneurs die blootstelling en platform te gee wat hulle verdien, en vir die publiek ʼn ideale geleentheid te skep om weer in die buitelug saam met hul geliefdes tyd te bestee.”
Drie dood, talle beseer toe trein in VSA ontspoor
Bykans 160 mense was aan boord toe agt treinwaens skielik van die spoor af beweeg het.
’n Bok met (te veel) skop?
“Op die einde van die dag Dok, is ons maar net ’n mens. Met ’n boot, bootie, boot wat baie skop,” sing Leon Schuster in een van sy treffers.
Video: Ricus Nel maak skoonskip met nuwe musiek
Die musiekvideo, wat op Braaidag uitgereik is, spog reeds met meer as 100 000 kykbeurte op YouTube.
Boek van die maand: ‘Die miskruier en die maan’ deur Carié Maas
Die titel van die boek is ontleen aan die (Afrika-) verhaal oor hoekom die miskruier nooit ophou om sy bol mis te stoot nie. “Die maan het vir Miskruier belowe sy sal met hom trou as hy al die vuil op aarde opgeruim kry. En daarom beur hy so dapper voort.”
‘Onvergeeflik’ wanneer amptenary van armes steel – Ramaphosa
Ongeveer 16 000 staatsamptenare het reeds onwettig die spesiale Covid-19-toelae ontvang.
Twee landdrosklerke vas wat spookeise indien
Die klerke het onderhoudslêers vir fiktiewe mense geskep en onderhoud ten bedrae van R700 000 aan hulself oorbetaal.
Plaasaanvallers skiet deur kamerdeur waar paartjie skuil
Houtsplinters het aan die man se klere geklou, maar die koeëls het hulle gemis.
EFF maak reusebeloftes voor plaaslike verkiesing
Die rooi barette se leier, Julius Malema, beloof in die EFF se verkiesingsmanifes onder andere gratis onderwys, gesondheidsorg en behuising, die toekenning van kontrakte aan jong mense, asook die verskaffing van warm, lopende water vir elke Suid-Afrikaner.