Vyf stropers is in die Skukuza-streekhof gevonnis vir stropery in die Krugerwildtuin.
Lees meerAlles vir Maandag 28 Maart 2022
27 vervolg oor ‘paspoort-sindikaat’
Hulle het glo saam met beamptes van binnelandse sake gewerk om Suid-Afrikaners te identifiseer wat bereid was om hul identiteite vir R500 te verkoop.
Rook in Kleinmond-omgewing weens beplande, ekologiese brande
“Die brande gee nuwe lewe deurdat dit dooie materiaal verwyder en saadontkieming stimuleer en sommige spesies laat blom.”
Dokter in sy spreekkamer vermoor
“Hy was ʼn gerespekteerde en geliefde geneesheer in sy gemeenskap en in die Sama-familie.”
NVG maak deurbraak in Guptas se Optimum-myn
“Dit is die grootste bewaringsbevel in die geskiedenis van die NVG.”
Steeds geen krag vir Jhb-middestad ná tonnelbrand
“Ons verwag dat die spitsverkeer vanaand en môreoggend deur die kragonderbreking geraak gaan word omdat verkeersligte in die middestad nie werk nie.”
Eskom vies vir agterstallige VS-munisipaliteite
15 Vrystaatse munisipaliteite én die Mangaung-metro (Bloemfontein) se skuld by Eskom het teen einde verlede maand reeds R16 miljard beloop.
ToekomsVenster: God het die mens gemaak
Sou dit nie ten minste impliseer dat ons mekaar met deernis begroet nie, dat ons wat weet hoe dit voel om ʼn mens te wees met ander mense simpatiek en waarderend sou omgaan nie?
Sepiegids: Bianca word vermis in ‘Suidooster’
In ‘Binnelanders’ gaan Piet en Jazzy nie maklik met die waarheid vorendag kom nie en in ‘Arendsvlei’ neem Yvette ʼn besluit wat baie lewens sal verander.
Twee leerders verdrink tydens rugbytoer
Onderwysers het die strand en omliggende gebiede tot laat gefynkam voordat hulle eindelik ʼn vermistepersone-saak by die polisie moes aangee.
Rolbalspeler sterf tydens toernooi
Barry Liebenberg het langs die baan inmekaargesak.
Clifton-strand weer oop
ʼn Onklaar rioolpomp het daartoe gelei dat afvalwater op die strand opdam.
Video: Só sê Silwerskerm-wenners
Maroela Media het Saterdagaand by die toekenningsgeleentheid van kykNET se 10de Silwerskermfees op die blou tapyt met van die wenners gesels.
Ford-aanleg maak reg vir nuwe Ranger en Raptor
“Ford dra tans amper 2% tot die bruto binnelandse produk van Suid-Afrika by en volgende jaar vier ons ʼn eeu lange betrokkenheid in Suid-Afrika.”
Wegholtrok beseer sewe op snelweg
Die vragmotor het dwarsdeur twee versperrings gejaag voor dit in ʼn trok en kombi op die snelweg vasgery het.
Lexus se intreemodel kry ʼn pragbaadjie
Die UX is ook nie net ʼn mooi rooi baadjie met uiters modieuse lyne nie. Onder die vel is daar gevorderde tegnologiese kenmerke.
Doyenne van teater vir lewenswerk gehuldig
Wenners van die 57ste Fleur du Cap-teaterpryse is Sondag by ʼn gala-geleentheid op Nederburg buite Paarl aangekondig.
Spanning oor buitelanders in Bredasdorp
Meer as 1 000 Zimbabwiërs en Malawiërs word tans in ʼn gemeenskapsaal gehuisves omdat hulle vrees vir hul lewe.
Foto’s: Tregardt-gedenktuin in Mosambiek opgeknap
“So min mense weet dat daar ’n monument vir die Voortrekkers in een van ons buurlande opgerig is. Dit wys jou die deursettingsvermoë wat mense soos Louis Tregardt gehad het.”
Ministers kan nie oor eie wantroue-mosie stem – DA
ʼn Botsing van belange bestaan indien kabinetsministers Woensdag toegelaat word om oor ʼn mosie van wantroue waarby hulle betrokke is, te stem.