Usman Khan (28) is deur polisiebeamptes doodgeskiet nadat hy deur lede van die publiek platgeduik is.
Alles deur die skrywer ANA-AP
Man doodgeskiet tydens ‘terreuraanval’ in Londen
“Dit is ʼn afgryslike voorval en my gedagtes is by die slagoffers en hul gesinne.”
Flint weer veilig tuis ná hy vir seeleeu skrik
Dinge het begin skeefloop vir Flint, ʼn rot-snuffelhond, toe ʼn aggressiewe seeleeu hom gejaag het. Lees dié mooi storie van ‘n reddingspoging, spesiaal vir Flint.
Foto’s van panda-tweeling vrygestel
ʼn Dieretuin in Berlyn het nuwe foto’s vrygestel van ʼn panda-tweeling wat onlangs gebore is. Dit gaan glo baie goed met die twee.
Rokers nie hiér welkom nie
Die goewerneur van Massachusetts beplan om ʼn wet te bekragtig wat ʼn verbod plaas op die verkope van gegeurde tabak en e-sigarette, insluitend mentolsigarette.
Namibiërs vandag stembus toe
Die regerende Swapo-party is geruk deur ʼn korrupsieskandaal, terwyl die ekonomie boonop aanhou versleg.
Woef en kameelperd maak maats
Hunter het maats gemaak met ‘n nege dae oue kameelperd by die Rhino Orphanage in Limpopo.
Miljoene dollar se skade toe seiljagte afbrand
Ongeveer $20 miljoen (meer as R294 miljoen) se skade is aangerig.
Jawoord tussen die golwe
ʼn Man het saam met sy meisie branderplank gery toe hy skielik gekniel en die jawoord gevra het.
Bloodhound LSR haal meer as 1 000 km/h
ʼn Supersoniese motor van die Bloodhound-landspoedrekordspan het Saterdag 1 010 km/h gehaal.
Tienerverdagte in Kalifornië-skoolskietery sterf
Die seun het Donderdag, op sy 16de verjaarsdag, op sy medeskoliere losgebrand.
Genadedood-wet in Nieu-Seeland aanvaar
“Dit maak my trots op ons land dat ons hierdie debat kan voer, en dat ons eintlik vooruitgang kan kry en dat ons ʼn samelewing kan word wat vryer is en meer deernis het.”
Venesië onder water; ‘stad is op sy knieë’
Venesië steier onder die tweede hoogste vloedvlakke wat nog in dié kanaalstad aangeteken is.
Jenewer gegeur deur… olifantmis?
Die makers het aan dié unieke idee gekom toe hulle sowat ʼn jaar gelede op ʼn safaririt was waar die wildbewaarder die spysverteringstelsel van olifante aan hulle verduidelik het.
Honderde koalas dalk dood in Australiese veldbrande
“As ons kyk na ʼn 50%-oorlewingskoers, is dit nagenoeg 350 koalas. Dit is absoluut verwoestend.”
Oupa aangekla ná peuter se dood
Maroela Media het in Julie vanjaar berig die 18 maande oue Chloe Wiegand is dood terwyl die passasierskip in San Juan in Puerto Rico vasgemeer was.
39 liggame in vragmotor gevind
“Ons is besig om die slagoffers te identifiseer, maar ek voorsien dat dit ʼn geruime tyd gaan duur.”
Die langste ononderbroke passasiervlug
Die lugredery wou onder andere die effek bepaal van ekstra lang vlugte op bemanningsuitputting en vlugvoosheid onder passasiers.
Minstens 62 sterf in ontploffing by moskee
Minstens 62 persone is Vrydag dood tydens ʼn ontploffing by ʼn moskee in die ooste van Afghanistan.
SA man van nog ʼn moord in Alaska aangekla
Brian Steven Smith (48), die Suid-Afrikaner wat vroeër die maand in Anchorage, Alaska, in hegtenis geneem is vir moord, word nou van nog ʼn moord aangekla.