Presterende wit studente aan die Noordwes-Universiteit (NWU) word glo oorgesien vir plek in die koshuis en bekwame personeel word aanstellings geweier, op grond van hul velkleur.
Alles deur die skrywer Christel Cornelissen
Ondersoek teen Ballito-ma afgehandel
Madelein Ackerman het Vrydag weer vlugting in die hof op KwaDukuza verskyn.
Leerder agter tralies ná moord op onderwyseres
Die onderwyseres is by haar huis oorval en doodgesteek.
Taai taak wag op Godongwana
Hulp aan staatsbeheerde instellings, veral Eskom, sal fyn dopgehou word, terwyl die maatskaplike toelae wat aan miljoene mense uitbetaal word, moontlik ook hoog op die agenda gaan wees.
Sasol verklaar ook force majeure
Transnet-werkers is weer terug op hul pos en die staatsbeheerde instelling het die force majeure wat hy vroeër verklaar het, intussen gedeeltelik opgehef.
Skerp kritiek ná aanvaarding van omstrede Kieswet
Daar is toenemende oproepe vir breër hervorming aan die kiesstelsel en kommer bestaan oor die oorhaastige aanvaarding van die omstrede wysigingswetsontwerp.
Dis-Chem ‘jaag syfers’ met memorandum – kommissie
Dis-Chem voldoen dalk aan die bepalings van gelyke indiensneming, maar dit lyk of dit “kwaadwillig” nagekom word, eerder as in die letter en gees van die wetgewing daaroor.
Kiesers sê ‘nee’ vir ANC-koalisie – ActionSA
Volgens die opname is daar drie politieke partye bo-aan die lys vir moontlike koalisies.
Petrol, rentekoers kan Kerskous knou
Die verwagting is dat die rentekoers aan die einde van November met 75 of selfs 100 basispunte verhoog kan word, met petrol en kos wat ook al hoe duurder word.
Voormalige Prasa-raad wil Zondo-verslag laat hersien
Die vyf voer aan die bevindings in die verslag kan op verskeie gronde hersien word. Dit sluit in die “selektiewe toepassing” van die kommissie se reëls en regulasies, verkeerde feite en ʼn verontagsaming van bewyse.
Misdadigers op Lesotho-grens al hoe meer ‘selfversekerd’
“Weens die swak vervolging van misdadigers, veral met veediefstal, en die wanfunksionele strafregstelsel in Suid-Afrika word misdaad minder aangemeld en misdadigers op die platteland raak al hoe meer selfversekerd.”
NWU ‘skep illusie’ oor Afrikaans
Betroubare bronne by die NWU het aan Maroela Media gesê streng rasteikens maak dit strategies onmoontlik vir Afrikaans om aan die universiteit te kan voortbestaan.
SDK ondersoek 2 000 staatsamptenare sonder enige kwalifikasie
Die staatsdienskommissie sê sommige senior staatsamptenare het moontlik op grond van ervaring in die werkplek deur die range gevorder.
‘Krisis’ met langtermynplan vir Koeberg – verslag
Die Internasionale Kernagentskap (IAEA) is diep bekommerd oor Eskom se plan om die aanleg verder te bedryf.
SAUK se duisende vir musieklegendes ‘onreëlmatig’
Die tribunaal het bevind die betalings was onreëlmatig, was ʼn misbruik van mag en moet ter syde gestel word.
Beurtkrag afgeskaal
Só lyk die beurtkragvooruitsig tot Vrydag.
MEDiPOS-lede kry hul voordele terug
Die mediese fonds wat nou al maande lank sukkel om sy geld uit die Poskantoor te kry, sê hy het ʼn betaling hiervoor ontvang en die voordele weer ingestel.
Twee van Tshwane-skut in hof vir bedrog
Die twee het voertuie weggesleep en dan glo omkoopgeld geëis voor die eienaars daarvan dit weer kon terugkry.
Digitale banksake veiligste – Sabric
Misdadigers pas egter toenemend by die sosiale ruimte aan om nuwe skuiwergate uit te buit.
Al hoe minder toeriste besoek Durban
Selfs voor die Covid-19-pandemie, wat die toerisme- en gasvryheidsbedryf lamgelê het, het Suid-Afrika nie sy volle toerismepotensiaal bereik nie.