Selfs voor die Covid-19-pandemie, wat die toerisme- en gasvryheidsbedryf lamgelê het, het Suid-Afrika nie sy volle toerismepotensiaal bereik nie.
Alles deur die skrywer Christel Cornelissen
Man vas ná moord op vermiste vierjarige
Die man is glo voor haar dood saam met klein Bokgabo Poo gesien.
Dis-Chem: Sakelui moet ruggraat wys
“Pleks daarvan om by die ANC se voorskrifte in te val, behoort sakeleiers hul ruggraat op te spoor en te begin terugveg …”
Onverskrokke Intercape-baas: Lewe in SA nou ‘goedkoop’
Johann Ferreira gesels met Maroela Media oor die stryd om taxiverenigings se vlaag gewelddadige aanvalle te stuit terwyl die regering anderpad kyk – en gewone Suid-Afrikaners se dapperheid wat hom die krag gee om dit te doen.
Dis-Chem hét brief oor wittes gestuur
Werkers is glo gemaan om nie ʼn woord te rep oor die brief nie. Dit is sedertdien wyd gedeel en het talle vrae, ook onder wit klante van Dis-Chem, laat ontstaan.
Herrie oor Dis-Chem se ‘moratorium op wit werkers’
Die brief, onderteken deur die uitvoerende hoof van Dis-Chem, lui dat geen wit werkers voortaan aangestel of bevorder moet word nie, sodat transformasieteikens bereik kan word.
Gemeenskap dra druiweboer ná groot skade
William Borchers het duisende rande se skade gely toe meer as 200 van sy wingerdstokke afgesny is. Te midde van die reuseverlies sê dié boer egter mense se omgee en gebede ná die gebeure was verstommend.
Los die wekker, dié skool begin eers later
Die benadering erken dat elke leerder verskil en gee hulle inspraak in hul eie onderwysreis en die kans om hulself op ander gebiede ook uit te leef.
Geen einde in sig aan Transnet-staking
Transnet het nou ook ʼn beroep op werkers gedoen om enige optrede van intimidasie of geweld teen diegene wat nie staak nie, stop te sit, nadat ʼn Transnet werker geskiet is.
RPO bedank voorwaardelik by Agri SA
Die RPO het ʼn hernude beroep op Agri SA gedoen om Agri Enterprises, die kommersiële afdeling van die organisasie, se inmenging by die onderskeie bedrywe dringend te staak.
Nuwe koalisie vat Lambertsbaai
Cederberg Eerste, die DA en die VF Plus regeer die Cederberg-munisipaliteit nou saam.
Pensioenarisse vies oor nóg aftrekkings
Staatsdienspensioenarisse wat ʼn bykomende inkomste verdien, se belastingkoers is die afgelope maand aangepas, tot groot konsternasie en woede van talle mense.
Regering skerm oor pasella dienste vir ministers
In dieselfde asem doen die regering ʼn beroep op gewone Suid-Afrikaners om aan te hou om vir munisipale dienste te betaal.
Vakbonde woedend oor vet verhogings vir SAUK-base
Vakbonde staan op die punt om ʼn sertifikaat te bekom wat SAUK-werkers in staat sal stel om met ʼn beskermde staking voort te gaan.
Groeiende kommer oor Transnet-staking
Die aantal skepe wat tans wag om die hawe binne te kom, word al meer, terwyl samesprekings tussen Transnet en vakbonde skynbaar nie vrugte afwerp nie.
Intercape-baas se ‘dapper’ verset teen minister, taxi’s
“Ongelukkig het sy maatskappy ʼn duur prys betaal vir hierdie dapper standpunt. Hopelik sal die uitspraak sy geloof staaf dat dit die regte ding was om te doen.” – Regter John Smith
Sassa-kontrak van miljoene was onregmatig – OB
Sassa het sowat R280 miljoen aan die tender bestee.
Zuma se vervolging van Downer, Maughan uitgestel
Joernalis Karyn Maughan en adv. Billy Downer, die staat se aanklaer in die korrupsiesaak teen die oudpresident, het albei die hof gevra dat Zuma se saak as ʼn misbruik van die hofproses verwerp word.
Hooflanddros in hof oor korrupsie
Bosasa het glo die opgraderingswerk by Desmond Nair, Pretoriase hooflanddros, se huis in September 2016 gedoen.
Transnet-staking kos Kumba 50 000 ton per dag
Kumba-ystererts waarsku dat die voortslepende staking by Transnet sy produksie swaar gaan tref.