ʼn Substasie wat deur modder oorstroom is, sal moontlik in geheel oorgebou moet word, terwyl verskeie landelike kliënte steeds sonder krag sit.
Alles deur die skrywer Christel Cornelissen
Eskom: 42 eenhede skop binne enkele week uit
Eskom sê dit was ʼn “rampspoedige” week wat onbeplande instandhoudingswerk betref en Suid-Afrikaners gaan hulle moet staal vir nog ʼn week van die gewraakte beurtkragstelsel.
Valke moet kyk na ‘korrupsie’ by Poskantoor
Die Poskantoor se agterstallige betalings van sy werkers se mediesefondsbydraes beloop nou reeds ʼn verstommende R700 miljoen.
Glenda Kemp: ‘Ek sal vandag anders kies’
In die sewentigs was Glenda Kemp waarskynlik Suid-Afrika se bekendste ontkleedanseres. Nou, op 74, dans sy vir die Here … met al haar klere aan.
Ballito-ma ‘selfbeheers’ in hof
Die landdros het Vrydag ʼn finale uitstel vir verdere ondersoek aan die staat toegestaan.
Honderde afleggings dreig by Denel
ʼn Afleggingsdatum van 1 Oktober is voorgestel, hangende die afhandeling van alle konsultasieprosesse.
Groeiende kommer oor wetgewing oor grond
Die aanvaarding van die wetsontwerp sal die “weg baan vir regeringsoortreding en korrupsie op ʼn skaal wat nog nie in Suid-Afrika” gesien is nie.
Ballito-ma nie hof toe gebring
Dit gaan onder die omstandighede goed met Madelein Ackerman, wat tereg staan vir die moord op haar vierjarige dogtertjie, het haar regsverteenwoordiger Donderdag gesê.
BBP: Ekonomie op pad na kantelpunt
Die DA en VF Plus pak die skuld vir die swak ekonomiese groei op die mislukkende ANC-beleid.
Rommel oral, maar gʼn vullisterrein vir Burgersfort
“Mense stort hul rommel op enige oop plek wat hulle kan vind – en een van daai stortingsterreine is reg voor my huis.”
Beurtkrag, oorstromings gee BBP wind van voor
Ná twee agtereenvolgende kwartale van positiewe groei, het die BBP in die tweede kwartaal van vanjaar met 0,7% gekrimp.
Beurtkrag: Dis wéér sulke tyd!
Die inwerkingstelling van opwekkingseenhede by verskeie kragsentrales wat vroeër die gees gegee het, is vertraag, terwyl ʼn eenheid by Koeberg ook uitgeskop het.
Syfers wys Shoprite gaan volstoom vorentoe
Die groep het 117 nuwe winkels die afgelope jaar geopen en net in Suid-Afrika het hy 4 316 nuwe werksgeleenthede geskep. Boonop het hy ʼn goeie wins aangeteken.
LUR moet betaal ná pasiënt hom dood val
Die hof het bevind die pasiënt het nie die regte medisyne ontvang nie en is ook nie behoorlik dopgehou nie.
ANC ‘gewond, nie verslaan’
ʼn Opname wys dat Gauteng, en dalk selfs KwaZulu-Natal, teen die volgende verkiesing nie meer in die ANC se beheer sal wees nie.
‘Lui, lui, telefoon …’ 55% van polisiestasies antwoord nie
“Dit beteken dat desperate mense wat dringend die hulp van hul plaaslike polisie benodig, aan hul eie genade oorgelaat word.”
SA ekonomie op herstelpad – Ramaphosa
Ramaphosa erken dat ekonomiese groei en werkskepping nie kan gebeur sonder die moeilike, maar nodige strukturele hervorming wat die sake- en beleggingsklimaat gaan verbeter nie.
Munisipale werker ontvoer, drie keer geskiet
Die man en sy vrou is in hul huis oorrompel. Die vrou is ongedeerd, maar haar man se liggaam is met verskeie skietwonde op ʼn vullisterrein aangetref.
Voorstel oor wittes by NWU blitsig gewysig
Konsepveranderings aan die beleid is skerp gekritiseer omdat wit mans en wit vroue – en buitelandse burgers sonder permanente verblyfreg – oënskynlik oor dieselfde kam geskeer word.
OUTsurance vies oor Hippo se draakstekery
Terwyl die versekeringsreus OUTsurance hom tot die hof gewend het oor die advertensie, spot Suid-Afrikaners al te heerlik daaroor.